× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #93349 by Cornel
Doodreg,baie dankie julle!

Sal maar kyk wat ek kan kry....

Lekker middag julle!

Gesels weer more!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93339 by sexy~hexy
Ek dink dis oor my browser outdated is, nou sukkel ek. Maar ek kan nie nuwer weergawe download nie, word geblok :angry:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93338 by Strik*kie
Lekker aand Anje, ag as jy daar is geniet jy dit dalk. Tata

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93335 by Lia
Hexy, geniet jou afspraak !!

Cornel, jammer, ek kan nie help nie.

Ja, ek het ook nie issues met moomie nie.

Ek groet nou girls, mag julle 'n heerlike middag he !! Klink my man wil gaan fliek of iets, ek is nie eintlik baie lus nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93334 by Strik*kie
O ok, dan hoef julle darem nie al in die vroeg oggendure te ry nie.

Cornel sorry kan ook nie help nie, het jou pc nie nero of iets op nie. Skies ek is maar dom met die goed van cd en dvd's.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93328 by sexy~hexy
Hey Strikkie

Skuus jong, het dit gelees maar weer vergeet :blush:

My afspraak is 15h45...hulle sien my heel laaste, sodat dokter sy/haar tyd kan vat (kan nie onthou of dit 'n man of vrou is nie)...So dit doen my gemoed goed om te weet my afspraak gaan nie afgejaag word nie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93326 by marie r
Cornel ek weet ongelukkig. Ek het 'n program waarmee ek dit doen wat manlief vir my gekoop het. Sorry, hoop jy kom reg.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account