× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #93322 by marie r
Dit is snaaks Hexy. Want ek ondervind weer niks probleme met die nuwe moomie nie.

Het jy toe al jou dinge gereel gekry vir môre?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93321 by Cornel
Julle,ek wil my vakansie fotos op 'n dvd sit.....watse program kan ek gebruik?

Verkieslik een wat ek kan free download van die internet af?

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93316 by Strik*kie
Hexy dalk het jy nie gesien nie of ek het nie gevang nie hoe laat is jou afspraak more?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93309 by sexy~hexy
Die nuwe Moomie is vir my nie leka nie :S Sny dele van die bladsy af en is stadiger....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93266 by sexy~hexy
Wat 'n dag :( Dit was doller as dol...almal soek als op een slag en soek dit nou...toe kom die b!tch in my sommer na vore. Flip, daar is mos ook net soveel wat 'n mens kan doen :angry: DH ook sommer nou kortaf met my, gaan hom netnou goeie piece van my mind gee. Ek kan nie net spring as almal se maak so nie :angry:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93233 by Lia
Ai Marie, jammer jong. Jy moet maar die Sinux nasal spray probeer, dit het my baie gehelp vir die slym en dis veilig. Miskien moet jou ma vir 'n week of wat kom kuier, sy moet tog seker opmetings vat van baba kamer.

Sjoe julle die dag vlieg. Ek hoop net more en Woensdag gaan ook so vinnig verby.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93226 by marie r
Hallo julle.

Was toe gou dr toe. Het baie erge sinus en dan die slymdrup wat versamel in my bors. Die ironie van die saak is, dat daar niks is wat hy vir my kan gee nie. Of laat ek liewers sê hy kan vir my antibiotika gee, maar ek's allergies vir pennisillien en dit kom in al die antibiotika voor wat veilig is vir swanger mamma's.

Dink ek moet aptekerswese gaan swot en dan medisyne ontwerp wat veilig is vir swangervroue. Ek sal 'n killing maak.

So uiteinde van saak is, ek moet maar wag totdat beter gaan en soveel as moontlik rus. Wonder hoe rus 'n mens met 'n 2 jarige rondom jou?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account