× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #93208 by Strik*kie
Sien ook dis maar stillerig hier. Wonder wat doen almal..... :) Ek is veronderstel om te werk :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93205 by Cornel
Sien hier is baie wat LOER,maar min wat gesels?!

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93196 by Lia
Hi Drix, dis wonderlik !!! Ek is so bly dit gaan goed met julle twee en nog meer bly dat jy baba kon sien beweeg. Dit is Awesome !!

Hello Klipster, altyd lekker as jy in loer. Baie Baie Sterkte vir jou afspr Vrydag, ek hoop van harte dat hulle het baie goeie nuus vir julle en dat julle sommer gou kan begin met die volgende pva. Sal nou nie Vrydag 14h00 nog hier wees nie, maar sal so gou as moontlik kom in loer.

Ag shame Ankies, jy moet maar vinnig klaar werk sodat jy kan kom chat.

Ek het so bietjie met Paisley gechat op FB en alles gaan goed met hulle.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93182 by Goggatjies
Hallo driexter

Ek is bly alles gaan nog goed met jou en baba

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93178 by Strik*kie
Oooopppsss sorry Lalie.

Hey Driekels, jong bly als is ok, ag moeder het jy nie scan pic gekry???

Hey Klipster, jip ek is vrydagmiddag hier so sal jou update kan sien. Sterkte en hou fxfx dat dit goed gaan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93172 by Driekie
En dan net vinnig vinnig:

Cornel!Welkom terug!!Ai dolla - ek kan net vir jou se my hartjie gan uit na jou en Driek - weet net dat God hierdie paadjie vir julle met n doel uitgewerk het en dat die seeninge aan die einde daarvan net sovel groter sal wees!
Ek is so so bly jy het darem hierdie eerste rukkie saam mense gespandeer wat jou dieper ken en kon ondersteun!En dan is ek verskriklik bly jy's terug om saam te chat!!!


OIOI HEXY - STERKTE!!!!!En geniet daai afspraak more!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #93165 by klippie
Hallo Dames!

Ek loer net gou vinnig in. Het uitgevind Moomie is die internet sondebok - ek het vir 2 dae nie ingelog nie, en my gebruik was 'n kwart van wat dit gewoonlik is. So ek is bevrees my chats gaan maar min wees.

Ek wou net kom kyk hoe gaan dit met Anje - girla, dit lyk of alles nou reg is. Ek sien jou FB status het ook alle vrese besweer....you go girl. Kan nie wag tot Donderdag nie -sal weer dan kom inloer vir jou update na die scan.
Ek onthou ook so vinnig van Hexy - sterkte met jou dr afspraak more.
Beertjie - Baie geluk girl!
Charlain - hoop jy voel beter, ek het Vrydag baie aan jou gedink, want dit was die 13de en ek weet nie so lekker van operasies op Vrydag die 13de nie! Hoop alles het goed gegaan.

My afspraak is Vrydagoggend 10h45, daarna sal ek en DH gaan lunch, so ek sal eers kom update van 2 uur af! Hoop dan is daar nog iemand hier!

Hallo aan al die ander girlies - hoop julle het 'n super dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account