× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #92129 by Ansa_S
Hallo Morgan,

Geniet die nuwe bakkie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92125 by Lia
Man Hexy, as jy twee onsuksesvolle swangerskappe al gehad het, is mense maar versigtig om iets te se of opgewonde te raak, maar almal se hulle bid dat hierdie een hou.

My peetkind se ma is omtrent die enigste een wat uit haar vel uit opgewonde is en shame sy is so eerlik, sy se hulle gaan 'n ernstige woordjie met God he en ekstra bid hierdie komende paar maande wat nog vir ons voorle.

My klein boet kom vanaand kuier, hulle slaap oor vanaand en hy en sy meisie het gese hulle gaan vir ons ontbyt maak more oggend - dis 'n 1ste - so ek dink dis ook maar deel van hul opgewondenheid.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92123 by Morgan
hexy hoekom gan jy dr toe??

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92119 by Morgan
ja ek dink die klere is te cute!

Sy hou my baie besig, sy wil nou ge entertain word as sy wakker is. lol dit maak my meer moeg as wat dit haar moeg maak.

Ons gan dalk volgende week na my ouma toe DH moet daar gan werk dan bly ons sommer daar. Maar met DH se werk verander planne so vinnig so sal nog sien of ons rerig gan.

Anje het jy nog nie weer bloeding gehad nie?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92117 by sexy~hexy
Anje...nou vertel eers wat was almal se reaksie noudat hulle weet jy is swanger??

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92113 by Lia
Het julle al die moomie babaklere reeks gesien?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92110 by Lia
Hi Morgs, sjoe ons hoor lekker min van jou deesdae, Carli hou jou seker lekker besig. Ag lekker, dan het julle baie plek vir al die baba goed as jul op vakansie gaan.

Jy moet maar aanhou om jou duime vas te hou !! Ek is darem al 8 weke hierdie naweek, nog so 2-3 om verby te gaan voor ek dink ek heeltemal sal ontspan.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account