× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #92153 by Morgan
o sorry het dit seker iewers gemis. gaan eerder ja voor dit erger word!

Ansa waneer toets jy?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92151 by Ansa_S
Oe ons het nou lekker koek en goed geeet, een van die vrouens wat aan ons tafel sit pouses het verjaar! Heeerlik!!!!!! Maar o wee die sooibrand het my nou gevang!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92149 by sexy~hexy

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92148 by Morgan
Anje bruin is ok vir nou. Weet dit sou beter gewees het as daar niks was nie maar eerder bruin as rooi. Maar ek het so feeling die een gaan sit, sy fight en ja ek dink dis n sy!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92143 by sexy~hexy
Morgan, my vriendin het van daai strips wat die dokters ook gebruik om te toets vir infeksie, en ek het vanoggend getoets en dit lyk of ek beslis infeksie het :S Is al van Woensdag af maar veral gister erg naar, lae rugpyn, niere wat pyn en beslis pyn in my eierstokke of baarmoeder of wat ookal dit nou is :S

So ek gaan dokter toe vanmiddag net om seker te maak.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92134 by Lia
Morgan, ek het bloeding (bruin) Dinsdag gehad, Woensdag by huis gebly en niks. Gistermiddag hier by 14 - 15h00 se kant weer bietjie (bruin) en vanoggend ook net effens (bruin). Maar wanneer ek plat verkeer, het ek niks, so as ek nou huis toe gaan, gaan ek in die bed klim en eers weer Maandag oggend opstaan, wel behalwe vir die badkamer roetine. As ek 2 Utrogestans 3 x dag drink is ek ok, maar dr het gese ek moet afskaal na 1 x 3 'n dag. Gelukkig sien ek hom weer volgende Donderdag as daar niks in tussentyd gebeur nie.

My baas is darem baie oulik, hy het vanoggend weer vir my gese, as ek moet huis toe gaan, moet ek nie skaam wees om dit te doen nie. Ek is ook baie rustig by die werk, het mos nou nie eintlik 'n stresvolle werk nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92133 by Ansa_S
Anje ek moet se ek glo ek sal ook skepties wees as ek weer swanger is agv die 2 miskrame.

Met die 2de swangerskap was ek glad nie opgewonde regtig nie net bang die hele tyd, so ek het vir myself gese ek gaan my bes doen as ek weer swanger raak om weer die opwinding van die eerste keer te ervaar!

Geniet die ontbyt in die bed!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account