× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago - 16 years 2 months ago #92100 by Morgan
hello julle

ankia hoop jou kopseer gan gou weg!ou ek duim vas dat als ok gaan wees.

Ons kry vandag ons nuwe bakkie. n ford ranger, DH kan omtrent nie meer wag nie

Sien julle praat oor 4d scans. My 2d scans het baie mooier die geslag gewys as my 3 4d scans.

Anje bly als gan nog reg daai kant, my duime is al blou so styf hou ek duim vas dat als ok is

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92098 by Lia
Sjoe Hexy, na die naweek is jy al op die 12 weke merk, ek wens ek was jy.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92082 by sexy~hexy
Ek wil more bietjie in die tuin werk...nie dat ons al veel van 'n tuin het nie...maar net iets anders doen as huis skoon maak en wasgoed was grrrrr

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92079 by Goggatjies
Ek hoop ook dit vlieg vinning verby

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92068 by Lia
Ag shame Ankia, kry jou jammer, hoop die naweek vlieg vir julle.

Ansa, ek hoop ook julle kry darem antwoord Maandag by neuroloog.

Ek gaan so plat as moontlik verkeer en so min as moontlik doen hierdie naweek.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92054 by Goggatjies
Dankie Anje
Ons moet hierdie naweek by die boat & dive show werk, so ek is bly die hoofpyn is darem weg
Sien glad nie uit na hierdie naweek nie. Ek gaan vir William so mis

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #92039 by Lia
Hi Ankia, ek is bly jy voel beter.

Nee Ansa, weet darem nie of dit gaan werk nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account