× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #92002 by sexy~hexy
Marie, ek is maar geneig om die 4D te glo, want hulle kyk presies waar le wat en dat dit nie die naelstring tussen die bene is nie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91996 by Lia
ek meen die geslag op albei bevestig.

Ai Hexy, ja dis nie lekker om met so ongeskikte dr te werk nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91994 by Lia
Ooh Marie, ek wens ek is al so ver soos jy swanger, jy moet albei jou scans baie geniet en ek hoop julle kan julle scan sommer dubbel bevestig.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91989 by marie r
Die 4d Scan plek waarheen ek gaan sê hulle sal tussen 14 & 16 weke defnitief vir jou kan sê wat die geslag is. Sal maar sien. My gynie het ook vir my gesê hy sal defnitief volgende keer vir my kan sê. So ons wag maar en sien. Het gisteraand vir my man gesê nou wat maak ons as die een se dit is 'n dogtertjie en die ander 1 se dit is 'n seuntjie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91987 by Ansa_S
Ja nee hexy mens mag vra vir 'n ander ginekoloog, dis die laaste mens wat mens wil he 'n grompot moet wees!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91985 by marie r

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91984 by Ansa_S
Marie ek hoop regtig jy kan sien!

'n Pel van my man se vrou het met haar swangerskap by die ginekoloog gehoor sy verwag 'n dogtertjie en toe sy net so voor haar babatee gaan vir haar 4d toe se die vrou maar vir haar lyk dit na 'n seuntjie, hul kon eers kort voor sy gekraam het weer bevestiging kry by dokter dat dit toe wel al die tyd 'n seuntjie is en nie 'n dogtertjie nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account