× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #91978 by sexy~hexy
Ek het nou besluit, wanneer ek vanmiddag dokter toe gaan, gaan ek hom sommer dadelik vir 'n verwysing vra na 'n gynie in Bloem...is nou moeg gesukkel met daardie grompot gynie van my :angry: So dalk kan ons ook nog einde van die maand Bloem toe gaan en kan ek 'n 4D erens inpas...dan is ek al 14weke .

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91976 by marie r
Ansa jong ek weet nie. Party dae het ek 'n gevoel dat dit 'n dogtertjie is en ander dae het ek nie 'n idee nie.

Gaan Saterdag die 28ste Aug vir 'n 4d Scan by die baba indaba skou in JHB. Om te kyk wat is die geslag & dan sommer om bietjie shopping daar te doen na die tyd. Die groot rede hoekom ek so graag nou vinnig wil uitvind is omdat my Oupa 85 word op 3 September. Ons het 'n hele familie gathering dan in George. Dit sal so nice wees as ek vir hom kan sê hy gaan 'n seuntjie of dogtertjie agterkleinkind bykry.

Ons gaan wel die 2de September weer gynie toe, maar my man het gesê dat ons maar die scan by die skou kan gaan doen. Dan kry ons net op die 2de bevestiging van die dokter.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91975 by sexy~hexy
Ansa...mans weet net...glo my ;)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91965 by Ansa_S
Julle ek het gisteraand weer besef hoe graag my man wil he ek moet swanger raak!

Mens raak so vasgevang in jou eie begeerte na 'n baba dat mens half van hul begeerte om 'n pappa te word vergeet!

Hy se gisteraand vir so in 'n grap of ons weer bietjie gaan liefde maak vir 'n slag, ek grap toe terug en se nee, ons kan nie daar is 'n baba in my maag!

Haai sy gesig was priceless! dadelik gevra, dink ek so en hoekom se ek so! Toe se ek omdat my tieties so seer is en ek so sooibrand kry soos die eerste keer, dink ek ek mag dalk swanger wees. Maar ek twyfel ook maar, toe vra ek vir hom wat dink hy, toe se hy hy dink ek is swanger van een van sy soldate!

Shame so hierdie maand gaan vir ons 'n teleurstelling wees as ek nie swanger is nie, maar ons sal net weer en weer en weer probeer!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91961 by Ansa_S
Mooi so Anje is bly jy is okey!

het nou eintlik lekker gelag vir myself in my binnenste!

Dink mos my boobies voel weer normaal, ai toe ek nou staan en praat met iemand en ek probeer my arms vou voor my bors het ek hulle vinnig laat sak, donnerdad maar dis seer!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91958 by Ansa_S
Ai Hexy ek het nie tyd vir ongeskikte dokters nie, maar nou is mens so afhanklik van die blerrie goed!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #91948 by Lia
Ansa, dankie, maar ek is eintlik rustig en ok, dis net so nou en dan wat ek wonder, vanaand le ek nou weer en kla oor rugpyn.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account