× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #90804 by Ansa_S
Strikkie ek het haar gesms, maar nog niks gehoor nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90803 by Ansa_S
Oe ek is lekker lus vir pasta, met bacon en mushrooms vir aandete! Dink ek sal dit op ons spyskaart sit vir vanaad!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90799 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90784 by Strik*kie
Ai weet jy dit maak mens sommer moedeloos, mense kla hulle sukkel om werk te kry en die wat het, besteel mens so. Sterkte jong, mens sal dit seker maar altyd oral kry.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90774 by Driekie
HAHAHA - Ansa - ek sien dinge gebeur!!!

Jong Strikkels - ek het als op n verslag bymekaar gesit vir die base, moerse uiteenlegging want hier was n casual wat gewerk het vir 2maande lank omdat my mense mos almal nou so direk na mekaar verlof gehad het..so ek moes dit haarfyn uitle..

Die snaakste van als is nie een van hulle probeer hulleself verontskuldig of probeer om die casual te blameer nie!!Net die een outjie het moeite gedoen en vir my na die kliente gegaan en copies van die waybills en so gaan aanvra!Kan jy dit glo!!??

Nou ja ek het AAAAAL hierdie dinge in my verslag getik en dan n Spreadsheet gemaak met die details op..

My hoofkantoor se HR ou gan nou saam die eienaars en so n saak saamstel en dan gan ons n diefstal hearing met hulle hou en ek vermoed hulle gan die ouens fire..ek vermoed dis my stoor voorman en die een drywer wat die geld ge-pocket het

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90760 by Ansa_S
Morgan wanner sien ons weer 'n nuwe foto van sussie?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90758 by Strik*kie
Jy moet hulle maar hoog rondom span. DH gaan nie baie impressed wees nie ;) Hopelik raak hy nie aan dit nie. he he

Driekels, wat gebeur nou met jou diefstalsake?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account