× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #90670 by Driekie
Jip Strikkels DEFINITIEF!!!!Ek het uitgefigure - die enigste vleis wat ek kan eet is GUESS WHAT.....

VIENNAS :laugh: :laugh: :laugh:


Hi Ankia - no fair - ek gan jou special kom kuier en kom LM haal!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90668 by sexy~hexy
Ansa...ek wou jou nog vra...jou ma borduur mos...ek weet nie van iemand hier wat dit doen nie...as ek dalk besluit...kan ek vir jou geld inbetaal later dat jy kyk vir spoegdoeke en dat jou ma dan vir my borduur en dan pos jy dit weer terug? :blush:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90666 by Goggatjies
Ek was gek oor vrugteslaai toe ek swanger was met W - dis omtrent al wat ek ge-eet het op 'n tyd

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90664 by Driekie
Helloooo Morgan!!!

Strikkels - kry sommer Vit B12 by - dink dit het by ons ok die ding gedoen!

Beertjie voor jy nou waai - gan toets sommer nou en kom se ons!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90663 by Goggatjies
Hallo driexter en Morgan
Klink of dit goed gaan

Driexter, my ma bak LM vir 'n tuisnywerheid, so ek is al baie duk vir LM, wil dit nie sien of proe nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90660 by Strik*kie
Hey Driekels, well done vir DH met vrugteslaai. he he. Smaak seker beter as die vleisding ne? lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90652 by Driekie
More more more almal!!!!

Ek is ok hier - het gisteraand n reusebak vrugteslaai en roomys vir aandete by manlief gekry!!Maar nog steeds nie my Lemon Meringue nie!!GRRRR-hehehe!

Baie baie geluk HLISE!!!!!!!!!!Dis awesome nuus!!!!!

Dit gan sommer baie goed vandag - dankie vir die hande-viervoet en wieg raad Karin!!! :blush: :blush: Dit help!!!!
Ek dink die Utrogestan wat ek gedrink het het die bloatedness so bietjie aangehelp,maar ek het vandag die laaste ene gedrink so hopelik verdwyn dit nou!!

Ansa - ek stem met Strikkie - ek sou tien vloermoere net daar gegooi het en miskien nog vir skoonma gebel het ok en haar reguit vra watse ^&* sy kwytraak!!!REGTIG!!!En die preggy-hormone sou nie veel gehelp het nie!So miskien moet jy nou jou bfp kry en die hromone hul ding laat doen!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account