× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #90651 by Strik*kie
Heloooosssssss Morgan, LOL ja ons bd nog al die pad. ;) Was by homeopaat en hy het druppels gegee maar se hy sien als lyk honky dory, moet druppels drink om al die eiertjies en hormone te versterk en dan zinc sommer vir my en dh want die zinc mak die soldaatjies ook lekker vinnig en sterk so hierdie maand hoop ons daai soldate kry 'n wilde bevlieging tot by die eiertjie :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90647 by Beertjie
Ek moet eers gaan, sal more oggend toets en julle laat weet. Lekker dagie vir julle almal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90635 by Morgan
haha hilse ek het sulke mooi idees gehad hoe ek my man wou se. Hy was ook weg toe ek uitvind. Maar ek kon nie wag nie (kan nou my gat skop, sou graag sy gesig wou sien) maar ja toe stuur ek net vir hom n MMS met die HPT wat se geluk pappa.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90633 by Morgan
More julle loer gou vinnig in.

Hilse baie baie geluk!! daar wag n groot suprise vir jou DH as hy terug kom!!

Anje hoe gaan dit vandag?

Sien julle praat oor medies. Weet nie wie vat mens as mens klaar preggies is nie. Maar na al my drama met medi help moet ek se eks nogal baie impressed met hulle. Hulle het elke sent van my keiser betaal sonder enige vra. Moes net die narkotiserder betaal want hy var 300% rates.

Nou die aand wat ek in die ER was het hulle ook elke sent betaal sonder enige vra!

Ek het my swangerskap niks maternity klere gekoop nie. Broek net n size grooter gegaan en by mr price se plus reeks lekker groot tops gekoop. Want die maternity klere is te vrek duur!

Strikkie eks bietjie agter met als, het julle nou n PVA? of BD julle net al die pad lol.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90630 by KarinM
Ag dis so exciting Hlise! Jou man gaan seker in die wolke wees! Miskien moet jy dalk 'n bloedtoets gaan doen vandag of more om dit vir hom ook te kan wys en 100% seker te wees

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90625 by Hlise
Hallo! Baie geluk jul! Ek het Sondag baie naar begin voel en gedink dis net 'n maaggogga. Ek het my mind so bietjie weggeskuif van die hele TTC ding. Toe ek nog gister to queezy voel het ek besluit om vanoggend 'n toets gedink. Ek het gedink dis te vroeg maar het tog die POAS - ding gedoen. Dit het negatief gewys en het gou kombuis toe gegaan om vir Leandri 'n bottel te gaan maak. Toe ek terug kamer toe kom is die tweede ou strepietjie daar!!! Ek kan nie glo ek het al klaar so vroeg morning sickness nie. Maar ek is so opgewonde.

Ek sal maar wag tot Vrydagaand voor ek iemand vertel. Ek wil graag my man se gesig sien. Dit gaan net heavy wees om dit vir myself te hou!!!

Geluk aan die ander hier ook! Sien my due date is April 2011 rond. Wie is ook in daardie maand?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90622 by Goggatjies
Hlise - baie geluk
Dit is great nuus

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account