× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #90726 by Driekie
Watch nou net Ansa - al die ander "tekens" kan kom en gaan - maar die seer boobies as dit net aanhou en aanhou tot verby jou veronderstelde nuwe CD1 kan jy maar weet!

Myne was nog seer tot Maandag toe (maar ek moet byse dit was so laaaaaank seer oor die Utrogestan, dok het my gewaarsku)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90724 by Ansa_S
Ai Hexy ek wil opgewonde raak, maar het al seer nippels gehad maar dit was net 'n teken dat AF oppad is.

Maar dit is regtig seer, sien nie eers kans vir vroetel in die aande nie, my man gaan dink ek haat seks! As ek in die bed klim in die aan gee ek so skietgebedjie dat hy asb te moeg is vir seks! Want ek sal 'n lappop kraam as jy my nippels nou moet bevat en besoen!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90720 by sexy~hexy
Ansa...my geld is op jou die maand vir 'n BFP....soos die girls se...die seer boobs is 'n sure teken!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90699 by Ansa_S
Ja Hexy enige tyd, Sal dit met liefde vir jou laat doen!

Klippie ek ken die gevoel van wonder wat gaan aan, wil aan die een kant opgewonde raak en aan die anderkant dink ek weer dit is die fertomid se skuld!

My boobs is ONGELOOFLIK seer, nie net die nippels nie maar die hele tiet!!! Voel partykeer of hulle aan die brand is! En as ek my bra uittrek en swaartekrag hul aftrek aarde toe wil ek bietjies bietjies huil, en dan praat ons nie eers van die nippels nie!

Met clomid het ek seer nippels gehad so van dag 20 af wat weer weg gegaan het, so ek glo hierdie is seker die 100mg fertomid!

So ja klippie dis al wat ek voel o ja en dan aan my regterkant van my baarmoeder so nou en dan so dowwe pyn!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90697 by Strik*kie
Heng, ek kry skoon skaam as ek die sak so kyk met al die pille. ha ha. Maar as dit werk is dit groot WOWWWWWW!!!! ;)

Wa is Anje vandag?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90686 by Driekie
HAHAHAHA!!Myne het ok omtrent so gelyk die maand toe ek preggy geraak het!Dis darem nou afgeskaal en ek drink nou net die DS24 vites wat dok my gee!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #90673 by Strik*kie
Drieks, ja het die VitB12 ok, LOL DH vra al of ek hom wil drug, want dis zinc en vitb12 in oggend en aand ook al2 met staminogro vir hom en dan myne selfde met druppels 3x/dag en vandag begin die benylin. So as iemand my meds-sakkie sien sal hule dink OMW maar die mense is sieklik. :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account