× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #89244 by sexy~hexy
Ry met jan-tuisbly-se-kar :D DH werk weer dagskof Sondag en Maandag...so 'n rustige naweek wat vir my voorle.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #89243 by KarinM
Middag almal! Goeiste maar ek het gesukkel om vandag in te kom, die bladsye bly hang die hele tyd... :huh:

Gou my update. Die sonar gistermiddag was wonderlik! Ai, dis so fantasties om die ou hartje te hoor klop en te weet dis nou regtig so... nog nie 2cm en reeds 'n mensie. :) God is darm maar wonderlik.
Mates se ek is so 8w2d en datums se 9w. So, dis naby genoeg volgens dokter.
Nou kan ek nie wag vir die volgende sonar nie! Ai... nog vier weke.

Ek kon ongelukkig nie al die updates lees nie, die bladsye bly hang. Maar ek het gesien van Anje en ek bid vir haar dat alles reg is.
Hexy, moenie stress nie dame... God voorsien altyd as jy jou oog hou op Hom. Jy gaan uit jou sokkies gebless wees met daai tweetjies, jy gaan sien dinge sal net reg in plek val.

Julle moet almal 'n heerlike lang naweek he! Geniet die BD en die boepensies.
XXXX

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #89242 by Ansa_S
Ons het vanaand ons skool se jaarlikse Matriek vs Res rugby en die meisies speel sokker!

More gaan ons en vriende bietjie 'n snoekbraai hou

en ja sondag by skoonfam eet, my skoonma se broer hulle kom so ons sal maar moet gaan!

Maandag is ek lus om in die tuin te werk!

O ja en dan het ek nog dinsdag ook af!!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #89233 by ChaNa
Wat gaan julle almal maak die langnaweek. Dis altyd lekker as die vakansie dag 'n maandag is lol. Ek hou net mooi niks van maandae nie lol.

Ek het vir joli gevra of sy personal shoots doen want ek sal graag wil gaan. Syt 'n pic gewys van 'n couple baie sexy foto en regtig stunning pic. Sal dat DH in so paar fotos saam pose.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #89229 by sexy~hexy
My baas is op verlof gister en vandag, so ek het die aflos gevra of ek maar 1uur kan loop...vir wat sal ek nou hier sit tot 3uur :D

Wil 'n middagslapie gaan inwerk....mmmmm....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #89228 by Goggatjies
Dit is glad nie besig by die werk vandag nie, ek wens ek kan vroeer huistoe gaan, maar ek dink nie dit gaan gebeur nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #89213 by sexy~hexy
Lekker naweek Klippie :)

Is reg so Ankia...indien sy my voor 1 sms sal ek kom post, maar ek glo ek gaan al weg wees wanneer sy sms.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account