× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #89187 by Strik*kie
Vb, dalk kan julle dan saam boom plant of tipe struik of rose, wat julle ook nie baie sal kos nie.

Hey Klipster

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89181 by klippie
Skuus - welkom Beertjie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89180 by Ansa_S
Skoonsus hou saam my skool :X :X :X

Nee kyk ek se net die nodigste en is vriendelik met almal, maar drup nie van die vriendelikheid nie.

Met skoonsus is dit 'n ander saak vir haar ignore ek sommer net!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89179 by klippie
VB - dis 'n baie goeie idee met die plante - dan kan julle saam kyk hoe dit groei, net soos julle verhouding ook groei. Ek het al vir DH gesê ek hou nie van persente wat geld kos nie, ek hou van persente wat moeite kos.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89178 by Strik*kie
VB, sjoe ek ek amper nie glo dis al jaar nie, ek en jy het net noudiedag nog gechat oor julle troue he he.
Ek is ook sleg met prezzies, maar ek dink die 1e jaar kan mens horlosie koop. Kan jy nie nice enetjie kry vir sy lessenaar of bedkassie nie?

Welkom Beertjie, hoop af bly weg en jammer oor mc jong. Van watter deel in die land is julle?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89175 by VB2010
dankie dit laat my beter voel

ek gaan bietjie groet, sal later kom kyk of daar nuus van Anje is

Lekker oggend verder julle

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89172 by sexy~hexy
Lol ja nee Ankia, ons almal is verwonderd oor daai groep so baie multiples het!

VB...dit gaan nie oor iets materialisties nie, dit gaan oor die liefde en gedagte van 'n geskenk vir jou DH...al koop jy net 'n g-string en entertain hom sal hy ook happy wees. Maar ek weet wat jy bedoel, jy wil dit spesiaal maak :)

Op ons 1st anniversary was ek swanger en het ons suur sjampanje gedrink by die huis met 'n lekker ontbyt...heel happy al het ons nie geld gehad vir die MOVIESE outing ens nie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account