× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 1 month ago #89378 by Strik*kie
Ai Lalie, dis maar rowwe paadjie die, maar ons moet maar net moed hou.

Worry ook oor ons niks van Anje hoor nie.

Hallo Nessie hoesit jong?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #89375 by Nessie
Middag ladies! Hoe gaan dit? Mis julle my darem? Was so lank terug hier gewees!

Wats nuus?

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #89374 by Laliek
Ek is 16dpo vandag Strikkie maar ek sit maar liewer nie hopes daarop nie, het nou klaar aanvaar dis 'n BFN, goed getjank en alles agter die rug gekry en reg gemaak om Maandag te begin gym. Ek is seker die ou koei tart my net so bietjie ;-)

Ai man, ek hoop alles is ok met Anje, sy laat my nou worry!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #89371 by Strik*kie
Hene, dalk het implantation laat gewees en kan jy dalk maar hpt doen. Hoeveel dpo is jy nou? Sal drem lekker verrassing wees as daar 2 strepies is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #89367 by Laliek
Dis great Strikkie!! Ek hoop dit help julle sommer vinnig vinnig!

Gaan goed met my, ek wag net nog vir AF....ek het baie baie baie min bruin spotting al vir twee dae en die AF pyne maar elke keer as ek dink sy's hier is daar niks! Ek en DH spot al ek sal moet HPT weer doen en dat FS dalk te vroeg bloed getrek het op 14dpo!!

Verder sien ek uit na volgende week, gee TTC bietjie 'n break vir so 2/3 maande en begin om te konsentreer my gesond en fiks te word - whoohoo lol. O en ek gaan eerste sessie accupuncture ook kry volgende week

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #89362 by Strik*kie
Hi Lalie, nog niks gehoor van Anje nie, wag nog.
Ja was by homeo gewees, hy sien nie probleem dat ek ni kan swanger raak nie, sien wel dikdermprobleem, maar het vir my lewerdetoks gegee en zinc vir my en dh en dan hormoondruppeltjies om te help om alles sterk te maak.
Hoe gaan met jou??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 month ago #89358 by Laliek
Strikkie ek het gou kom inloer en nuus van Anje gesien - het iemand al iets gehoor?

Hoe gaan dit met jou? Ek sien julle was by homeopaat?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account