× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #89139 by VB2010
Hexy dit klink nou snaaks wat ek nou gaan sê maar eerder dat realiteit nou insink as later eers, alles sal fine wees jy sal sien, en vra as jy hulp nodig het, ek is seker daarvan jul vriende en famielie sal meer as gewillig wees om te help in alle opsigte, oh en moenie skaam wees as iemand jou sommer nou al begin vra of hulle solank ietsie kan koop nie, soos iemand gister genoem het, doeke gaan altyd welkom wees *hugs*

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89138 by sexy~hexy
Ek dink Cornel-hulle kom die 15de weer terug Congo toe, sal haar die naweek sms en hoor hoe gaan die vakansie aan :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89137 by Beertjie
VB2010 sterkte ek sal aan jou dink, wat wil jy graag he as jy kon kies?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago - 16 years 2 months ago #89136 by Goggatjies
Beertjie, vertel ons bietjie meer van jouself
Hoe lank probeer julle al is jy op enige fertiliteits medisyne

En sterkte vir Maandag, ek hoop die antie bly weg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago - 16 years 2 months ago #89135 by Goggatjies
VB ons hoop maar die antie wys nie haar gesig nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89133 by Beertjie
Heksie

Ek glo daar sal vir julle'n uitkom wees, ons sal saam met jou bid en vir die Here vra.

Die satan probeer ons altyd ander dinge van twyfel wys maak, wees net sterk en vol moed en vertroue.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89130 by VB2010
Charlaine sterkte met die op!

Enige nuus van Cornel se kant af?? Wanneer gaan hulle terug Congo toe?

Beertjie so ons is so saam saam, my AF moet ook maandag begin, hou vir jou duime dat sy weg bly FXFXFXFX

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account