× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #89164 by Goggatjies
Sxy ek dink daai stastiek is bietjie verkeerd met julle jan/feb mammas

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89157 by sexy~hexy
Interessant:

Statistics say that 31 in every 1000 women give birth to twins

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89155 by Goggatjies
Vb dit klink soos 'n great plan

Beertjie - ek het ook nou die dag gelees van die alkalies en suur.

Sterkte beertjie, dit vat 'n gesonde paartjie tot en met 'n jaar om natuurlike swanger te raak.

Maar ons hoop en bid dat dit nie solank vir julle sal vat nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89147 by Beertjie
Anika

Ek het die 17 Julie 24 geword, sal 3 Okt een jaar getroud wees. Probeer nou al vir 3 maande. het verlede maand 'n mikro abortering gehad. dit was bad, maar die Here het my rustig gemaak oor die saak. Ek woon in die platteland op 'n plaas so is redelik eensaam. Ek gebruik geen medikasie nie, probeer alles eers natuurlik hou. Ek is ook redilik stupid met al die goed. Sal julle maar raad vra.

Ek het nou die dag gelees, as jy 'n seuntjie vil he moet jy jouself met 'n alkaliese oplossing uitspoel, en met 'n dogtertjie moet jy weer 'n suur oplossing gebruik. Ek het die regte hoeveelhede. Hahaha

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89146 by VB2010
baie dankie ankia!

julle ek voel so sleg, (jammer ek raak nou persoonlik) my finansies lyk nie baie goed die maand nie want ek het BAIE uitgawes gehad, so ek weet nie wat om vir DH te kry nie, ek het maar voorgestel ons koop ''plante'' saam wat ons dan saam kan plant en saam kan kyk hoe hulle groot word, is dit stupid????

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89143 by VB2010
Beertjie het nie regtig 'n voorkeur nie, seun of dogter is welkom, ek het ook al daaraan gedink, ''wat se mamma sal ek wees'' ek neig nogal meer na die seuntjie kant toe, maar op die stadium is enige geslag welkom

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89142 by Goggatjies
Vb - ek se solank happy anniversary vir more
Ek hoop DH bederf jou lekker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account