× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #88964 by sexy~hexy
Ek weet met Jayden was my 2de trimester so lekker, want hulle noem dit mos jou honeymoon fase...my man het omtrent genoeg gekry en nog meer LOL. So ek hoop dit is die keer ook so, ek lees van baie vroue wat met hulle 2de swangerskap geen lus het vir BD nie...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88961 by Ansa_S
Hexy my man geniet ook 'n oggend bederfie, maar ek sukkel maar om partykeer wakker te word in die mood vir dit!

Lag gisteraand na die bd lekker vir hom, hy vra vir my toe op watse dag is ek en toe vra hy hoeveel dae het ons gemis. Toe ek vir hom se van dag 5 tot 16 het ons net 3 dae gemis, toe se hy sjoe so baie gemis!!!!!!!!!!!!!!!

Hy se hy is nog besig om in te haal vir die week wat hy weg was met rugby!!!!!!!! Arme ek!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88959 by sexy~hexy
Hehehehe Ansa....om elke aand te perform gaan een of ander tyd jou inhaal ;)

My man het ook vanoggend vroeg 'n treat gekry :blush: :D Hy se vir my hy se nie nee dankie nie, want ek is nooit 'n morning person nie, maar deesdae voel ek glad nie lekker in die aande nie en gaan slaap vroeg so hy moet vat wat hy kry :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88953 by Ansa_S
More julle!

Sjoe Anje ek het nou geskrik! Raak rustig en ontspan!

Ons het nou net gehoor die skool staak dinsdag, so ek het 'n super langnaweek, begin eers weer woensdag werk!

Yeah yeah yeah!!!!!!!! Het die rus nodig na hierdie verskriklike marathon!

Moet se my man doen dit glad nie omdat dit 'n marathon is nie, maar uit pure lus! Mans is mos altyd reg vir aksie, dis ons arme vrouens wat nie so gou en altyd reg is vir aksie nie! Hy se nogals so ewe gisteraand hy kan agterkom my lyf is al bietjie moeg, want dit vat hom nou langer om my reg te kry vir aksie :blush: :blush:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88952 by sexy~hexy
Anje het laat weet die bloed het bruin geword so dok se dis 'n goeie teken, sy gaan nou eers weer die 19de vir 'n sonar :) YAY Anje!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88942 by sexy~hexy
Hi almal

Het gisteraand sms van Anje gekry:

Ok, ek het begin bloei, dok se as die baarmoeder bros is, is dit moontlik die scan wat dit veroorsaak het, ons hoop nou maar dis dit.

Sy moet vanoggend weer teruggaan.

Ek het so gebid vir jou en baba Anje!!! Sterkte en laat weet ons asb...

Hiya Tienka :)

Bly om jou weer te sien...ek sien jy is nou amper 43weeks pregnant :D

Klippie...wag vir jou update ook :)

Al die ander wat nie langnaweek hou nie, wat is nuus??

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88919 by Tienka
Hallo julle, sjoe hierdie boeta hou my so besig ek kry nie tyd om op te vang nie en ek het so baie gemis.

Anje, baie baie geluk met die swangerskap, geniet dit!!!!!!!

Hexy, sjoe doll, sommer 'n dubbele seen, baie geluk met jou 2tjies.

Dit gaan goed hierdie kant, boeta net baie demanding, hy sit op my skoot en moan nop die oomblik, hy is oormoeg en ek moet hom alweer gaan skoon aantrek hy het sy klere nat gespoeg LOL

Ek sal probeer om die naweek op te vang. ek het nuwe foto's op fb gesit. Eish laat ek hol......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account