× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #88992 by klippie
Charlain - ek sien jy is op - wat sê die dr?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88987 by klippie
More dames!

Sjoe, Anje, ek het bietjie geskrik maar bly alles lyk darem oraait!

AFM: Was bietjie terleurgesteld met gister se scan, omdat dit uitwendig is, kan mens nie sien hoeveel follies daar is nie, net dat daar wel follies is. Net met 'n inwendige scan sal mens kan sien hoeveel - en hy is mos nie 'n gynie nie, so ek wil nie hê hy moet inwendig doen nie. So daar is wel follies, maar ek weet nie hoeveel nie. Anyway, gistraand te moeg gewees, maar vanoggend BD, so hoop maar vir die beste!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88977 by sexy~hexy
Hiya Ankia :)

Ja ek glo ook dit was maar die inwendige scan wat dalk ietsie seergemaak het ...net bly dit gaan nou beter :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88975 by Goggatjies
Goeie More

Anje, jy het my nou laat groot skrik
Maar ek is bly dit het darem beter geword
Seker maar net die inwendige scan

Goeie More Hexy en Ansa
Ek wag nog vir vol swing af, ek spot net nog hier en daar.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88970 by sexy~hexy
Vandag gaan dit maar weer stil hier wees, Marie is weg met langnaweek, Anje is ook weg...Driekie besig met diefstal saak...Ek beplan om 1uur te loop...wil bietjie gaan nap, my vriendin kom braai vanaand by ons :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88969 by sexy~hexy
Nee jong...ek weet nie eens waar om te begin met name nie...ek weet Kaylee is my opsie vir 'n dogtertjie, maar nou om twee dogtertjies name, twee seuntjie name, of 'n seuntjie en dogtertjie naam mee vorendag te kom ....EISH.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88966 by Ansa_S
Sjoe Hexy ek dink dit raak later lekker ongemaklik met 2tjie in jou maag om die bd te doen! SO as ek jou man is sal ek nou vat wat na my kant toe kom!

Dink nou bietjie aan naampies toe man dat ons kan hoor!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account