× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 weeks ago #88915 by G Baby
Anje baie baie geluk,bly saam julle,mag jy wonderlike en gesonde swangerskap h?!
EK nie by huis more en saterdag nie,so sal weer maandag inloer.
julle moet baie baie lekker naweek h?.
Tata

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #88854 by Strik*kie
Hallo VB, dankie jong, jy kan maar weer mail ek is nou weer oplyn ;) FXFXFXFX vir lekker 1st anniversary prezzie.

Klippie, jy is nou al weg maar fxfx vir baaie follies.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #88823 by VB2010
lekker aand ankia!

weet enige iemand hoe dit met Cornel gaan?

bye klippie! geniet die scan en hoop daar is BAIE follies!

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #88820 by klippie
Baie geluk Anje! Geniet die naweek!

Julle, ek gaan nou ry, my afspraak is 4 uur. Gaan nie terugkom kantoor toe nie, so sal eers more-oggend post oor die follies!

Julle moet 'n lekker aandjie hê!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #88818 by VB2010
Hello weer

welkom terug Strik!! hoop die goeters wat jy drink bring die bfp sommer vinnig, sjoe was stil sonder jou gewees, sien al die emaile wat ek gestuur het bly terug kom?

marie en Anje soooo bly julle scans het goed gegaan

Hexy ek het jou kreatiewiteit nodig, uitnodigings vir 'n kombuistee, het gegoogle maar niks lyk oulik nie, en sukkel met die bewoording, help asb!

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #88817 by Goggatjies
Ek gaan groet - ons praat weer more
Lekker middag
Klipster ons wag om te hoor van jou follies

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 weeks ago #88804 by Strik*kie
Jippie, Anje dis great jong. So bly vir jou!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account