× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #89107 by Beertjie
Hallo almal!!

Sien dit gaan redelik goed.

Heksie, die Here stuur nie goed op 'n mens se pad wat hy weet jy nie sal kan hanteer nie. Daar is 'n doel met alles in die lewe. Aanvaar God se besluit en leef voluit! Hy sal vir jou 'n uitweg voorsien, Hy wil ons net op ons knee dwing en dat ons op Hom moet glo en vertrou in alles.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89106 by Goggatjies
Hallo strikkels

Ansa - die beste is om vriendelik te wees, net die nodigste te praat en aan gaan met jou lewe.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89100 by Strik*kie
Ansa, ek sal my nie eens steur aan hulle nie, ek sal net beleefd wees en die nodige praat. Ek het nie tyd in my lewe vir sulke strooi nie. Dit is sleg vir jou dh maar ten minste weet hy wat is wat.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89098 by sexy~hexy
Die sussie nog in die skool of werk sy saam jou Ansa?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89096 by Ansa_S
Oe ons moet sondag by my skoonma-hulle gaan vreet! Ek is so nie flippen lus nie!

Sy maak my siek, sy is vals, want nou maak sy of daar op hierdie aarde niks verkeerd is nie!

O en ek praat net die nodigste met my skoonsussie hier by die skool, is die hel in vir haar wat so stories oorsnip!

So een van die dae gaan my man seker weer aangevat word oor sy vrou sy sussie ignore!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89092 by Strik*kie
More more

Anje, sterkte jong dink aan jou en weet alles sal reg wees, daai baba gaan vasbytertjie wees.

Hexy dis waar, Here gee op Sy Tyd en gee ook nie meer as wat Hy weet jy kan hanteer nie, en ons is altyd hier om te chat hoor.

Hallo Klippie, Ankia, Ansa.

VB sal ook bietjie kyk ek het eendag nice een gesien sal soek en vir jou mail.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #89086 by sexy~hexy
Ek bid ook hard vir haar Ansa...om gister die hartkloppie te sien en vandag gebeur dit...dis nie lekker nie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account