× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #88704 by Lia
Oooooh Marie, ag dis so lekker om dit te hoor. Ek is so bly julle twee doen so goed !!

Ansa, dink ek sal julle maar moet sms. Hexy, pm my gou jou nr asb. Ek het nie nou lys by my nie en ek dink jy is oor die algemeen heeltyd op, so sal jou sommer sms.

Hi Drix, ag shame man, die arme mannetjie, dis nie lekker nie, hoop die meds werk sommer gou gou vir julle.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88702 by Ansa_S
Drieksters, jy het omtrent 'n bedrywige tydjie agter die rug!

'n Siek kind is glad nie lekker nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88700 by Strik*kie
HALLLLLLLLLLOOOOOOOOOOOOOOOOO Drieks, bly dit gaan goed met jou, sorry oor Markus hoop hy word gou beter jong.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88698 by Strik*kie
Anje, ja jy moet dadelik kom update hoor!!!

Waar is Driekels?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88697 by Ansa_S
Sjoe julle my nippels is van gister af bietjie gevoelig ek dink al die bd los nou sy evidence!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88696 by Driekie
Hellooooo almal!!!!

Ek kry gou kans om HI te se, eks by die huis vandag want my groot baba is siek.Markus het Vrydag aand deur die nag 2x opgebring en vandaar af kla hy so an en af oor sy maag wat seer is..

Nou ja na ek vanoggend hom by die dokter gehad het vind ons uit hy het een of ander allergie wat hom baie erge sinusitus gee en omdat kleintjies mos als sluk is al die goggas in sy maag wat hom diarree gee....R530-00 en 5 bottels meds en setpille.....n week se meds le hy nou uiteindelik en slapies!!!!

AI Ankies en Strikkels - so gehoop vir goeie nuus!!! :( Maar gelukkig het julle girls julle minds op die regte plekke..so ek dink dit kom nou vinnig nader vir julle!!
Awesome Marie - nog n kleine woelwater vir jou!!!
Anje - sterkte en geniet die scan!!!
EN dan KARIN - WOWOWOWOWOWOWOWOW - ek het so waar nog n preggy maatjie!Jy is n week voor my en Anje n week na my - dis sooooo cool!!!Laat weet seblief asap van jou scan!!


Iemand het gevra of ek al magie het?EK kan nie se dat ek al n magie het nie maar ek moet al begin shop vir ander klere want my broeke kom net net toe en dan druk hulle my so seer dat ek hulle moet losmaak!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88695 by Strik*kie
Marie, so bly als was ok. Kannie wag vir die pics nie.
Geniet die naweek.

:lol: Ansa vir Hexy wat no vir 3 kan eet.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account