× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #88446 by VB2010
jis nou kan ek nie alles onthou nie

marie geluk met Eduan se bday

ankia jammer oor die bfn

ansa die maand moet verseker jou maand wees girl

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88444 by Goggatjies
Baie geluk Karin

Sterkte Charlaine - dink aan jou

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88443 by ChaNa
Kyk dit pla my nie eintlik nie weet nie eers daarvan as ek net so sit nie en dh voel dit glad nie, maar dink as dit weg is kan alles van daai tyd nou bietjie verdwyn.

Ek is nogal in 'n happy mood en opwindende mood vandat ons nou ni meer ttc nie. Ek en DH doen soveel meer goed saam en bak sommer koekies of scons ini aand en is net soveel anders

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88441 by VB2010
M2M baie baie geluk met die geboorte van sushi!

Blessed baie baie geluk met Armand se geboorte ook!

Karin wow!! geluk dame!!

Hexy double wow vir jou!! sjoe wys jou dit gebeur op die regte tyd, ek is sooo excited vir julle

klip geluk met die 3kg's!

nelria jammer om te hoor julle is siek, die winter is darem amper verby

Charlaine sterkte met dit wardeer jy gaan

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88436 by VB2010
more julle!

Hier is soooooo baie goeie nuus ek weet nie waar om te begin nie :woohoo:

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88434 by KarinM
Dankie julle..ek sal defnitief kom post na ek die sonar vanmiddag en julle op hoogte hou.

Sjoe Charlaine! Ek hoop dit gaan nie te pynlik wees nie en dat dit darm ding makliker gaan maak vir jou. Sterkte! Dink aan jou.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88433 by ChaNa
Dankie klippie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account