× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #88432 by klippie
Baie geluk Karin! Kom loer in en laat ons weet hoe dit gaan - en of dit blou of pienk is!

Charlain - baie sterkte girl!

LOL @ Ansa - hoop nie jy vat daai slukke net so uit die bottel nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88426 by sexy~hexy
Sjoe, lekker vroeg baie opwinding gehad :) So bly om so baie mense weer te sien wat kom chat het !!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88421 by ChaNa
Julle onthou julle daai ding waarvan ek julle vertel het so paar maande terug wat gebeur het toe ek kleiner was? (Ek wil dit asb nou nie hier noem op hierdie site nie), Wel party keer as ek bv 'n tampon moet insit dan het ek iets gevoel wat ni daar hoort nie en my seergemaak op daai oomblik. En dit het al gebeur dat ek dit voel tydens bd ook maar nie so baie nie.

Wel tydens my IUI toe sien dr daar is iets soos 'n vlies daar wat nie daar moet wees nie, wat kan verband hou met daai storie, as julle weet waarvan ek praat.

En nou gaan sien ek vandag vir dr roodt en hy gaan dit uitsny en verwyder, so weet nie of ek more in teater toe gaan of maandag nie.

My afspraak is 13:45.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88416 by sexy~hexy
LOL Nee Ansa...my kop dink nog aan hoe om die spaarkamer en ons kamer te skuif om plek te maak vir als...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88412 by marie r
Ek gaan julle gou verlaat vir 'n ruk. Moet 'n paar dinge in die dorp gou gaan doen en dan is dit scan tyd.

Lekker chat en hopenlik het ek 'n mooi foto om te kom wys vandag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88411 by Laliek
Julle ek gaan weer later inloer - moet eers bietjie werk anders is ek nou nou in moeilikheid!!

Lekker dag julle!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #88410 by ChaNa
Hey Ansa

Ek is maar aan die gang jong.

Jong ek moet pasop ek en Dh het nou al die laaste week en 'n half nog net soos altyd gebd sonder enige voorbehoeding so ek sal seker vandag by die dr moet hoor wat gaan vir wat en 'n pil of iets moet kry.

Ons is sooo besig met ons oorsee se trip se reelings die laaste 3dae. Om als gebook te kry ens ens.

Het so nou en dan vir julle girls kom loer as guest om net seker te maak ek mis nie te veel nie.

Maar ek sal nooit net verdwyn sonder om vir julle te se ek vat nou 'n break nie.

Ek het gister met tienka gepraat en sy se dit gaan baie goed met haar en shayne, Baba en juan hou haar net baie besig.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account