× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #87516 by G Baby
Hallo julle,sien dis maar stil hier. Wens ek kon meer chat met julle-askuus,maar dit gaan maar rof en besig by my. Kry tyd vir niks behalwe borsvoed en kinders groot maak...
Blessed baie baie geluk met Armand-dis lekker groot mannetjie.
Anje,Hexy en Ansa sien julle darem nog hier en hello aan jou ook klippie.
Wat gebeur met laliek,moet jy toets?

hoop dit gaan goed met julle almal.
Waar is morgan en Nelria?
Weet nelria is siek,hoop jy gou beter.
Wonder ook hoe gaan dit met Tienka en Shayne?
Lyk my almal het maar besig geraak met die babatjies ook.. :unsure:

lekker daggie verder.....ek kom s? ok net ek is nog hier en sal julle nie vergeet.
ons soek ook bietjie belly fotos van al die faireis asseblief!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87493 by sexy~hexy
Nee hel...wat gaan aan met ons groepie :(

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87490 by Goggatjies
LALIEK, LALIEK!!!!
Hoor jy ons nie roep nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87482 by sexy~hexy
Geen teken van Lalie???

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87474 by sexy~hexy
Mommy...so lus wat ek geraak het vir soetgoed, nou pla dit my nie eens meer nie...selfs dit gee my so 'n snaakse na-smaak wat my naar maak :S

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87472 by klippie
Hallo Julle! Hier is ek ook uiteindelik!

Blessed - baie geluk met die bulletjie! So bly vir julle!

Kon darem so vinnig opvang, maar niks onthou nie!
O ja G-Baby, geluk met die kar!
Nelria - hoop jy voel gou-gou beter!
Anje - ek is saam met jou opgewonde oor Donderdag - net 2 slapies!

Al die ander girlies - hallo hallo! Ek wag ook vir Lalie se nuus.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87467 by Goggatjies
Baai Ansa - lekker middag
Anje, jy kan maar met ons deel
Dit is baie mooi

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account