× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #87742 by sexy~hexy
Moet se ek het nog nie 'n Maybe Baby by ons Clics gesien nie, net daardie pers boksies.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87734 by sexy~hexy
More Anje en Ankia :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87724 by Goggatjies
Anje, ek gaan more oggend toets want ek kan nie meer uit hou nie. Ek moet net weet

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87714 by Lia
Hallo aan al julle ander pragtige dames !!

Ek sien baie uit na more. Het vandag geen simptome nie, behalwe seer boobs. Ek is seker ek het gisteraand naarheid gehad, maar nie seker of dit van honger en of dit van swanger was nie. Ons het laat geeet.

Marie, hoe laat is jou afspraak?

Julle moet 'n heerlike dag he, mag die dag vir ons almal vinnig verby gaan !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87711 by Lia
Ag nee Lalie, bly positief jong. Daar is nog hoop. Ek het ook AF tipe krampe gehad net voor my toets. Sterkte vir julle jong !!

HI M2M, dankie dat jy laat weet. Darem is baba nie weer so vroeg nie. Baie Baie Sterkte vir julle !!

Hallo Nel, bly julle is darem al beter. Jong, sodra jy gesond is dan reel ons ‘n koffie op ‘n Vrydag !!

Hexy, Hexy, Hexy – Ek kan nie wag om te hoor wat dr se nie !!!! Geniet dit om baba(s) weer te sien !!

Marie, ek sien op facebook jy se jou baba is al 2, maw hy is nou al ‘n seuntjie en nie meer ‘n baba nie…lol. Baie Geluk in elk geval met sy verjaarsdag !

More Ankies, dit klink baie positief !! Het jy nie ‘n Clicks naby jou nie, hulle verkoop die Maybe Baby. Ek wil graag vra dat jy more oggend toets, want ek is nie Vrydag oggend hier nie, maar ek verstaan hoe jy voel, so ek sal maar Maandag aand in log wanneer ek terug is by huis, of miskien nog op selfoon as ek nie kan uithou nie. Hoop jy kry jou twee strepies hierdie maand !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87707 by Goggatjies
Goeie More

Gaan baie goed met my, nog geen tekens van af nie, maar ek gaan uithou tot Vrydag, wil my hande op 'n maybe baby kry.

Mommy - sterkte, laat maar weet hote dit gaan

Laliek - it is not over until the fat lady sings

Sexy - nog net 4 ure

Nel - bly om te hoor dinge gaan al bietjie beter

Marie - baie geluk met Eduan se verjaarsdag.

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87690 by sexy~hexy
Marie, BAAAAAIE geluk met Eduan se 2de verjaarsdag :) :) :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account