× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #87656 by sexy~hexy
More almal

Ai Lalie (((hugs))) Ons almal het so gewag vir goeie nuus...maar hou moed tot jy die bloedtoetse gedoen het...

Mommy...laat weet ons wat aangaan...dalk besluit klein sushi om tog bietjie vroeer te kom :)

Anje, ek is nie seker nie, maar Paisley en Dassie gaan ook binnekort weer vir sonars as ek dit nie mis het nie?

AFM...ek wonder wat gebeur vandag :blink: :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87637 by Mommy2Monster
hi julle
net om julle gou te laat weet....eks alweer in di hosp...dit was toe ni BH ni maar vroee kraam na nodige toetse gedoen.cervix geirriteerd...eks steroids gespuit en het slaapil in...sal julle op hoogte hou...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87596 by marie r
Ai Laliek. Het so aan jou gedink vandag. Dit is nog nie verby totdat Af haar gesig gewys het nie. Sterkte, dink aan jou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87573 by Laliek
Hi julle!!

Skies ek was nie op vandag nie - ek was in Edenvale hele dag by klient en kon niks opvang met my foon of 3G nie.

Ek het vanoggend gepoas - BFN. Ek moet nog more oggend vir die bloedtoetse gaan maar ek is nie veel hoopvol nie. Het vanoggend begin AF pyne voel bietjie maar teen vanmiddag was dit weer heeltemal weg en nou weer klein bietjie maar niks ander simptome nie, so die heks gaan seker nou weer more middag na my bloedtoets opdaag - sy doen dit mos altyd!

Ek is bietjie af oor BFN en redelik moeg vir die hele storie.
Ek en manlief gaan vanaand chat dat as more nogsteeds BFN is om miskien 'n break te vat en nie 3de IUI te doen nie - maar ons sal sien wat gebeur!

Ek loer weer more in!

Lekker aand julle

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87528 by Goggatjies
Lekker aandjie vir almal
Praat weer more

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87521 by Lia
G, ek het 'n 5 weke pensie geneem en sal weer op 10 weke een neem en die twee dan saam kom post om te sien of daar 'n verskil is.

Tata

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87519 by Lia
Hi Klippie !! Dankie man.

Nog steeds niks van Lalie nie?! Ai tog.

Hi G, lekker om van jou te hoor, kan nogal dink jy het jou hande vol.

So, nog 'n dag is so te se verby vir my. Hexy, more gaan jy vir jou scan, so hopenlik help dit dat dag vinniger verby gaan. En dan is dit my en Marie se beurt Donderdag !! Whoohooo.

Ek is seker daar was nog iemand wat hierdie week ook scan sou kry. Kan net nie onthou wie nie.

Ek weet nie of ek my verbeel nie, maar ek het so snaakse effense naar queezy gevoel op my maag. Hoop dis 'n goeie teken. Ek maak nou klaar hier, julle moet almal 'n heerlike aand he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account