× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #87783 by Lia
Doen dit Hexy, daar is niks so lekker soos om daardie twee vet strepies te sien nie en jy weet in elk geval nie of / wanneer jy dit weer sal kan sien nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87778 by sexy~hexy
LOL Ek is ook lus en koop weer 'n HPT net om twee donker strepies te sien :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87777 by Lia
Baie Geluk Hexy, dis lekker lank, daar was op 'n stadium 'n studie gedoen wat se dat meeste egpare skei voor of in die 4de jaar, so jy is dan veilig....lol.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87776 by Lia
Hi G, ag ek is so bly dit gaan beter met die swem en dat julle aanhou daarmee. Ons peetkind het die laaste 2 jaar al swemlesse en hy kan nogsteeds nie ordentlik swem nie, hy is ook vrek bang vir die swembad en klim nie in as daar ander mense in is nie, so weet nie of daar iets gebeur het of wat nie, maar nou het sy ouers hom sommer uit die swemklasse gehaal, wat ek nie dink goed is vir hom nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87772 by Lia
Skies julle, gou iets gehad om te doen.

Whoooohoooo Ankia, nou kan ek nie meer wag tot more oggend se nuus nie. Koop nou maar twee, as more oggend s'n negatief is, dan toets jy Saterdag oggend weer en as dit 'n ligte positief is, toets in elk geval Saterdag weer net om die donkerder strepie te sien, dit voel so lekker. Baie Sterkte, ek hou duim vas vir jou. FXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFXFX

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87768 by sexy~hexy
Vandag oor 'n week en 'n maand is ons VYF jaar getroud :woohoo:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87749 by G Baby
More julle,vandag is daar darem bietjie opwinding!!
Hexy wat gine toe gaan,geniet dit ek kan nie wag om te hoor hoeveel is daar nie.
Marie geluk met jou seuntjie se verjaarsdag!
Laliek,hou duim vas vir jou,nog nie verby-hou moed!

Nel-hello-hoop julle al beter, en ek weet dit gaan maar rof met klein baba en peuter! Ek kry ook maar min of geen tyd vir enige alleen tyd of luukshede nie.

Het gister my dogterjie weer begin swem toe vat,het redelik goed gegaan,lyk of ons gaan wen.

Lekker dag vir julle

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account