× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #87052 by Driekie
Hehe - ek voel nes Marie oor koop..ek het nog baie van Markus se goedjies so ek gan wag om te hoor pienk of blou en dan koop!

Ek gan met my besoek 9weke en 5dae wees..ek dink dis n lekker datum..ons gan mooi kan sien wat aangaan..hehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87037 by sexy~hexy
My ma het ook Saterdag gese ons moenie vaal klere koop nie, pienk of blou of dit wat by die babas pas. Ek weet uit ondervinding met Jayden het ek die wit en oranje en geelgoed maar baie min vir hom aangetrek, mens wil mos wys dis 'n seuntjie of dogtertjie :D

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87035 by marie r
Klink so bekend. As my selfoon of die huis foon lui moet ek hardloop. Want Eduan bestorm ook die foon.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87034 by Goggatjies
Hexy ek se so, defnitief oor die naarheid. Selfde wat Anje gese het

Maar ek was baie siek met William. So ek weet nie hoe waar dit is nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87030 by Goggatjies
ek probeer vir boeta hier entertain in die kantoor. Nie maklik nie
Hy wil sommer die foon antwoord

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87029 by marie r
My ma het al neutrale kleur babygrows vir baba gekoop en ek het ook al 1 pakkie gekoop. Nie veel verder nie. Wil nie nog neutrale goed koop nie, want ek het nog baie van Eduan se neutrale kleur babygrows wat baie goed lyk en omtrent nooit gedra is nie. Wil nou net weet of ons pienk of blou moet koop. Dan gaan die shopping begin.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87018 by sexy~hexy
Marie het julle al goed begin koop :)

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account