× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #87012 by marie r
Anje het julle al iets gekoop vir baba?

Driekie welkom terug hier by ons. Gewonder waar is jy. Bly dit gaan goed met jou en baba. Hoeveel weke gaan jy wees teen die 16de Aug?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #87007 by Lia
Ek mis nogal vir Strikkie, hoop sy is darem voltyds terug Maandag.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86999 by Lia
Ok, my baas het sommer gou die klient oorgeneem, so ek kan nog 'n rukkie chat.

Marie, ek moet se, dis nogal lekker as my man saam gaan, want baie keer het hy vra waaraan ek nie eers dink nie en dan kan dr sommer self verduidelik.

En nee, dit voel regtig nie vir my of tyd vir my vlieg nie, as ek so na julle datums kyk dan voel dit of tyd vinniger vir julle verby gaan as vir my....hehe.

Hi Drixter, so bly jy het kom in loer ek is bly dit gaan goed met julle twee. Ek voel ook so, nie honger nie, maar ek eet maar omdat ek weet ek moet eet. Jammer oor die diefstal jong, hoop maar daai geldjies kom gou uit of miskien is dit dalk beter dat hulle net gaan.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86996 by sexy~hexy
Driekie :) Bly om amptelik van jou te hoor en dat als okay is.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86990 by Driekie
Dagse almal!!!!!SJOEEEEEEE - maar ek het nou gou gou my gille klaar gegil op my damn werkers!!!!

Kan jy dit glo - 2 weke terug trap ek hulle uit oor hulle werk en onder andere dat ek nie vinnig genoeg die kontant wat hulle deur die dag kry inkry nie...en so waar as vet...het ek hulle nou met omtrent n R1600-00 se diefstal uitgevang!!!!!!!!

Skuus maar dit het ek als Vrydag uitgevind en vandag meeting gehou met hulle so as ek niks geld teen Vrydag het nie is dit hulle en n hearing waarin hulle 10 teen 1 gefire sal word...so dis hoekom ek so skaars was..

Ek sien dit gan nog goed met almal..kan nie al die details onthou nie :blink:..my mind n blank reg nou!?

Dit gan goed met my en baba..net so in die laatmiddag en vroegaand sal ek so n hol kol yucky queezy gevoel op my maag kry..en ek is amper totally van kos af...raak honger maar sodra die kos voor my is is ek nie honger nie..maar tog het ek n vreeslilke craving/lus vir Lemon Meringue (skuus spelling)
OI en dis nog laaank voor ek dok toe gan..eers die 16de Aug

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86976 by marie r
Anje my man is net so erg. Met die 1ste swangerskap het hy elke keer saam gegaan en sover nog het hy ook elke keer gegaan. Sê gister aand vir hom dat hy nie nodig het om DOnderdag saam te gaan nie, want hy wil graag 2uur die middag loop, sodat ons vroeg weg kan kom (ons gaan mos bietjie weg vir die naweek, maak dit 'n ekstra lang naweek). Hy sê toe, maar hy wil graag saam gaan en hy gaan nogsteeds vroeg loop die middag by die werk.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86970 by Lia
O verseker, my man mis dit vir niks in die wêreld nie, was sover by elke afspraak gewees. Vir my voel dit weer of die tyd stil staan. Ek sal net bly wees as ek verby 10 weke kan gaan.

Dames, ek het 'n onverwagse klient hier, chat nou nou weer.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account