× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #86195 by G Baby
Hallo julle,sjoe maar dit is omtrent stil hier. Wat het van al die maters geword. Ek was heel oggend in tzaneen,kids skool toe gevat. Vaoggend pilatus klas gehad,was lekker en gan lekker stuif wees ook.
Ek is so gelukkig ons kry caravelle kombi,my man het toe besluit om een te koop-jipeeeee!!!!!!

Hoe gaan dit met almal.
sien ansa en marie is hier,hello julle.
marie hoe gaan dit met die swangerskap?
hexy hoe voel jou ms?

Baie koud hier vandag by ons,wind vreeslik gewaai laas nag en vandag is dit sommer ysig,maar lekker so vir oulaas winter,

gan goed met de nys en ander 2,hy het so lekker geslaap gisteraand,net 1 keer wakker geword.

nelria en morgan waar is julle-chat julle iewers anders?

Blessed en mommy -julle babas seker amper hier,hoe gan dit met julle?

Lekker naweek vir die wat kom hello s?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86192 by marie r
Ankia, ek worry rerig nou oor haar. Want sy's rerig stil. Daar gebeur nie eers iets op facebook van haar kant af nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86187 by Goggatjies
hi marie
Darem bly om te sien hier is nog iemand
Gaan bietjie vir Hexy SMS

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86184 by marie r
Ek's so nou en dan hier. Maar ek sien hier gaan niks aan nie. Waar is almal?

Hexy waar is jy? Jy was nog nooit so stil nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86151 by Goggatjies
HHHHHHHHHHHHHHHHHHAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAALLLLLLLLLLLLLLLOOOOOOOOOOOOOOOO - Ansa

Dit is maar baie stil hier, ek is ook seker die memo iewers gemis

Kyk maar bietjie rond op die ander groepies ook

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #86087 by Ansa_S
Ja nee, vandag is 'n rekord vir hierdie groepie, die langste wat dit nog gevat het voor daar 'n nuwe post is!

HALLLLLLLLLLLLLLLLLLOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOO MIS EK IETS ERENS OF WAT GAAN AAN?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #85980 by Ansa_S
Sjoe maar dit is omtrent stil vandag! Nie eers Hexy wat inloer nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account