× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #83832 by Ansa_S
Nee ek weet nie, sy is geskraap ook.

Ek glo 'n miskraam is seker een van die slegste ervarings wat 'n getroude paartjie kan beleef! My hart ruk elke keer as ek van 'n miskraam hoor!

Seker omdat ek self deur 2 al is!

En daardie weerloosheid as jy in die hospitaal le en jy oppad is vir jou skraap, dis 'n vreeslike alleen gevoel!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83828 by sexy~hexy
Nee Ansa :P Ek het geweet wat jy bedoel, oor jy gister gepraat het van 'n 3sum...

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83822 by sexy~hexy
Ag nee Ansa, wat was die oorsaak?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83821 by Ansa_S
Hey Hexy het jy regtig gedink ek bedoel groep seks!!!!!!!wahaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa :laugh: :laugh: :laugh:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83819 by Goggatjies
Driexter, baie beter dat jy nie ook daar werk nie
Sterkte, soos ek se, gelukkig sien ek my skoonma baie min. Petrus se pa is oorlede toe hy 16 was, en ek is seker as hy nog gelewe het sou dit beter gegaan het

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago - 16 years 2 months ago #83815 by Goggatjies
Ansa, jy is baie funny oor jou puisies
Sexy, toe ek swanger was met William het ek uitgeslaan van die puisies van my kroontjie tot my toontjie - dit was baie erg, maar gelukkig het dit beter geword so toe ek die 6 maande slaan

En die MS het my opgehad tot met die dag wat ek geboorte gegee het - was nie lekker nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83814 by Ansa_S
Ai ek het vanaand oueraand! wat 'n waste of time! Daar daag nooit meer as 2 ouers op om my e kom sien nie, en dan moet ek vir 2 ure daar sit!

Ai my man se bestman van ons troue se vrou is mos swanger, en sy het nou 'n miskraam gehad op 11 weke!

Dit moet vreeslik wees! Kry hulle jammer!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account