× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #83812 by Ansa_S
Ja nee vanaand is dit ek en my man en al hierdie vriende op my gesig!

Voel of ek by die uur meer puisies kry!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83807 by sexy~hexy
:D Ok nou verstaan ek.

Moet se my vel is nog baie mooi...maar soos ek se, die MS is in oorvloed so die ander goete bly maar weg dankie tog.

Het net vandag weer seer - oor my eierstokke en in my niere :S Die baie sit help ook nie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83805 by sexy~hexy

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83803 by Driekie
Skuus julle dis n baie lang post...

En al hierdie dinge gebeur en elkeen van hulle word volle salaris vir die tye betaal...nou kan julle dink hoekom my man so gatvol is!

Ankia - ek het vir so ek dink 6maande ook vir die besigheid gewerk en net besluit nee....familie en besigheid werk nie en se nou dinge ruk hand uit en die besigheid vou of iets dan is ek en my hele gesin in die moeilikheid...nee wat..en weet jy as dinge nou rerig bad gan..sal ek en my man kan survive!


HAHAHAHAHA Ansa - ek weet waarvan jy praat....ek het nie so uitgeslaan toe ek swanger was met Markus nie..maar nou!!!Ek sal maklik n rol kan kry as een van die Macbeth Hekse!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83793 by Ansa_S
Joe ek dink ek en my man is vanaand in vir "groep seks"!!!!!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83791 by Goggatjies
Driexter, jy is seker baie bly jy werk nie ook daar nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83790 by Driekie
Nou weet julle in detail - skuus oor die lang post....


O ja ek het een ding vergeet...verder vloek en skop hulle na die honde wat maar net aandag soek....en verskree en skel my skoonma oor goed maar probeer nie werk maak daarvan om haar gesond te kry of at least net vir haar behandeling te kry nie...en werk op my (.)(.)spiere en my man....en in die hele proses is ek so so bang oor die goed wat Markus aangeleer word...so ek hoop regtig ek kan Markus gou ge potty-train kry en binnekort n goeie kleuterskool kry vir hom!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account