× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #83497 by Goggatjies
Goeie more

Gaan goed hierdie kant van Johannesburg, het nie veel om oor te kla nie. Wag nou net om verby hierdie 2ww te kom.

Lekker dag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83495 by Ansa_S
More julle almal!

My hart is seer vir Cornel! Sterkte Charlaine, laat weet ons!

Ai julle gister was 'n hiper kak dag, toe op die ou einde!

Fight met die skoonfamilie oor iets wat ek in die personeelkamer vir my ma gese het!

Dit het by hulle uitgekom, natuurlik heel verkeerd! En toe moet my man soontoe gaan en toe kak skoonpa vir hom van 'n kant af uit oor my!

Nou ja om 'n lang storie kort te maak, ek sms toe mooi vanoggend vir hulle al 2 dat as hul in die vervolg 'n probleem het met my moet hul dit asseblief eerste met my bespreek en nie my man aanvat nie!

Fok nou gaan skoonma soos 'n fluitjie tekere! Ek is gatvol verby vir hulle!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83488 by sexy~hexy
My dagmoeder se babaseuntjie van 3mde het nou masels :( Het nou met die dokter gepraat, hy se ons swanger mammas moet nou glad nie daar kom nie, en ons moet ons kids uithaal want hulle kan aansteek en dis dan ook nie goed vir ons nie :( Dis vir 10dae lank aansteekbaar :( AI TOGGIE

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83475 by sexy~hexy
Ag nee :( Waar is almal??????????

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83444 by Dassie
Hi girls.

Werk hou my deesdae baie besig en as ek tyd het vir Moomie dan is dit doodstil hier! As enige iemand iets wil vra of laat weet, kan julle my op my email kry.

Dit gaan goed met my en baba dankie. Kan ook nie glo ek is al 13 weke nie, maar die tyd gaan bitter stadig die week want ek kan nie wag vir my afspraak Maandag nie. Sien so uit daarna om my baba weer te sien.

Ek is nogsteeds moeg en heeltyd honger en ek het nogsteeds baie food aversions.

Ons het al na kotte en prams gaan kyk om 'n idee te kry wat alles gaan kos wanneer ons later koop. Ek het ook al by my medies vir die baba program geregistreer. So dinge gaan goed!

Dink aan almal, die wat probeer swanger word en al die preggy fairies. Ek weet sommer as ek later die jaar inlog sal almal preggies wees. Dan moet julle die thread skuif lol.

Laat dit goed gaan almal!

xx

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83425 by sexy~hexy
As dokter nie bekommerd is nie, dan is dit goeie nuus :) En jip, nou kan boeta nog leka knus sit in jou magie en vet word soos jy se :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83418 by Mommy2Monster
hellos hexy!! en marie ;-)

ek weet nie of dit goed of sleg is nie...dr sê die mannetjie groei en hy lyk heel relaxed. dr lyk nie juis geworried nie, wat my worry is dat dit my laaste 'official' afspraak was! want dit beteken my tyd is amper hier. ag weet jy hy is seker net nog 'n klein babatjie. at least is ek al verder swanger as met jadon so dis vir my al klaar 'n troos...en die mannetjie hoef nou net vet te word hier binne my ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account