× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #83544 by Morgan
O ja julle, die preggy belly is op en mense kan begin vote.... please vote vir my pic!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83538 by Goggatjies
Hexy - jy moet baie versigtig wees

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83534 by Goggatjies
Ai Ansa
Kan nie lekker wees nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83532 by Morgan
Hello julle

Marie sjoe dit klink na n lekker party seker hy gan dit vreeslik geniet, wanneer gan julle nou weer die familie vertel?

M2M so bly om van jou te hoor! Sushi is nou rerig amper hier, moenie te veel warry oor die gewig nie, dis nie SO klein nie en daai scans is baie keer verkeerd. Tienka se baba het maar 3.3kg gemeet op die scan toe is die bulletjie 3.88kg!

Ansa skoon familie is altyd n pyn in die gat... ALTYD!!

Dassie sjoe jy is al ver... waar gaan die tyd heen was net nou die dag toe jy jou BFP gekry het.

Charlaine enige nuus van jou kant af?

Hexy ek weet nie hoe jy dit uithou nie, ek sou mal word om so lank te wag om uit te vind of daar 1 of 2 is. en wat gan jy nou doen met jou dagmoeder? want ja masels is n big no no as jy preggies is

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83519 by Ansa_S
Ja Hexy en die vark in die verhaal is altyd ek! Maar nie een keer het hul dit al reguit vir my gese nie, nee hulle hardloop na my man toe!

Maar nou het hul te ver gegaan. Ek het vir skoonma en skoonpa dieselfde sms gestuur dat ek ongelukkig is dat hul vir Cobus aanvat as hul vir my kwaad is. Hul moet dit in die vervolg met my bespreek.

Nou ja toe gaan skoonma nou weer aan en aan en aan!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Kry sommer hartklopping en die bewerasies van woede!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83504 by sexy~hexy
Ai tog Ansa...maar dalk was dit tyd vir dit om te gebeur, dat jou DH kan sien wat eintlik aangaan?

Maar sterkte...so 'n fight is nooit lekker nie, dit plaas altyd iemand in die middel.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83502 by Ansa_S
Darem het ek en manlief na die stront toe hy by die huis kom, vir ons heerlike badwater ingetap en rooiwyn en tjoklits geniet in die bad!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account