× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #83583 by Morgan
Marie julle gan in die wolke wees!! Julle moet almal saam kry vir n foto dan se die ou wat die foto neem in pleks van "say cheese" se "marie is swanger" dan capture julle almal se gesigte hehe

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83578 by Ansa_S
Ja nee kyk ek en my man het vroeg vroeg besef dat maak nie saak wat ons se of doen nie hulle sal altyd dink hulle is reg!

En die snip wat die storie gaan verkeerd oorvertel het kan net my liewe skoonsussie wees!

Gelukkig is net ons geluk wat belangrik is soos jy se hexy! Daarom wou ek eers nie die rooiwyn en tjoklits in die bad ding doen nie, maar toe besluit ek bog met hulle, hkm sal ek nou dat hulle dit wat ons beplan het in die wiele ry omdat hulle hul ore uitleen vir 'n storie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83574 by sexy~hexy
Marie, DH is darem af van vandag tot Vrydag...so as hy na Jayden kan kyk en dan is daar nog die naweek, is die 10dae so te se om.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83572 by marie r
Ai Ansa. Ek weet waardeur jy met jou skoonfamilie gaan. Ek gaan deur dieselfde met my skoonma. Dit is erg. Sterkte girl en sterk staan.

Hexy, wat gaan jy nou maak met jou seuntjie? Waar gaan hy bly?

Morgan ons gaan die naweek vir die familie sê wat hier is en dan seker maar vir die ander daarna. Het klaar vanoggend sommer vroeg vroeg vir jou gevote.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83562 by sexy~hexy
O ja...gaan heel goed met die MS...dis nou net hier laat middae wat ek goor begin voel. Kan nie wag om te gaan slaap in die aande nie, want as ek opstaan is MS weg :D

Het gisteraand gedroom ek bloei :angry: Sommer 'n simpel droom. En Jayden het by my geslaap en SJOE was hy rof in sy slaap gisteraand, het op 'n stadium my vol op die maag/bors geskop, darem kon ek betyds keer, het dit voel kom :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83555 by Goggatjies
Ek sal gana loer - morgan

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83547 by sexy~hexy
Hi Ankia en Morgan :)

Morgan, ek moet maar net geduldig wees, wat anders kan ek doen :D Daar is nie 'n ander manier hoe ek gaan uitvind nie, maar dis darem nog net 'n week ;)

Ansa, solank jy en DH besef julle twee kom eerste in mekaar se lewens, maak nie saak wie wat se of doen nie, is die saak reg. En ek dink sy oe het nou oopgegaan. Hy moet sommer goed sy familie vasvat, want dit gaan jou elke keer ontstel.

Jip, ek moet maar versigtig wees, ek wag nou om my gynie ook te bel en net seker te maak.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account