× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 6 months ago #220868 by Hopeful
More Almal,

Hoe gaan dit?

Snoekie, ek dink aan jou en hoop so dis n BFP FXFXFXFX

Lynkie, nog net en dag FXFXFXFXFX hou moed jong ek bid vir jou :heart:

Zettie, Dit is AWSOME dat jy ge OV het nou is dit kas toe kyk vir jou :blush: :whistle:

AFM: Ons was toe Maandag by die Manskaplike werker ( jammer ek kom post nou eers maar was maandag nie in die frame of mind om te kom post nie en was gister siek)
Dit het glad nie gegaan soos ek gedink het of sou wou gehaad het nie. Voor ek begin moet ek net eers noem dat en DH alby baie jonk is en dat ons baie jonk getrou het. Hy is word die jaar 29 en ek word in Julie 25. Die oomblik toe sy dit hoor toe is dit asof haar hele houding teen oor ons verander het ( teen spyte dat sy nou al van Jan ons forums het en dit daar op staan ) sy het dadelik vir ons vertell hoe erg die proeses is en hoe ongeloflik duur dit gaan wees ( R 50 000.00 ) wand ons moet al die dame se mediese onkostis vir die laaste 3 maande betaal ingesluit kraamp in n Private hospitaal en dan boonop dit laat sy gewoonlik dat hulle keiser wand dis minder traumaties as om duur kraam te gaan en dan haar kind te moet opgee. Nou weet jy dis wat IVF kos, ons het nie die kuese gemaak oor ons nie die geld het vir IVF nie maar liewers oor dit vir ons voel na die regte kuese vir ons. Natuurlik is dit n baie groot bedrag en dit dis nou nie asof ons dit ons gat sak het nie maar ons sal tog met hulp dit bymekaar kan kry. My Pa is ook n baie repekted GP hier, so ek gaan vir hom vra of hy sal bereid wees om die mediese goed vir ons te doen om kostes te bespaar ( of as hy nie will nie dan een van sy vernoote ).
Haar hele houding teen oor ons was baie koud en baie afsuidig. Sy mag ons nie afkuer op grond van ouderdom of ons finansiele possie nie wand dis teen die wet maar sy is die een wat n kind by ons moet plaas so my hele toekoms le nou in n vrou se hande en dit is bitterlik scary!!!! ek het myself maandag dood gehuil. Al wat ek nou kan doen is bid dat God haar hard sal oop maak en sy sal sien watter wonderlike mense ek en DH is en watter wonderlike huis ons vir n kind sal gee. Ook natuurlike om vir ons die weisheid te gee om al haar vrea op so manier te antwoord dat dit ons harte vir haar sal wies.
Ek en DH het weer later daar oor gepraat en ons hoop dat ons gevoel oor haar verkeerd is en dat sy maar so gehard en koud is uit die natuur van haar werk wat glad nie maklik is nie en dat sy nou try om ons uit ons "comfort zone " te kry oor dit is die vinnigste manier wat sy gaan agtekom of ons " for real" is of nie. Op die ouend van die dag drae sy n baie groot verandwoordeleik op haar, sy bepaal n kind se toe koms en dis n taak wat ek seker is sy nie lugtelik op neem nie.

Ons het well baie inligting gekry, sy se haar leis is lank maar die ding is dis nie as jy nommer 20 op die leis dan kry jy baba 20 nie. Hulle plaas die baba by jou wat beste sal pas duer gelaats treke, talente ens maar tog se sy dit sal min of meer n jaar vat. Nou dit is redelik wat ons gedink het die teid sou wees.
Ook sy doen nie geslote aan neemings nie wand wand die wettige proeses daar aan verbonde vat baie lank ( tot en met n haar ) en in daai teid al bly die kind by jou kan die bio ma of pa hulle mind change waar met n oop aan neeming teken die bio ma en pa daai babatjie oor aan jou sommer al in die hospitaal, so die dag wat jy daar uitloop is die baba weetig joune en die ma het nie verdere se nie.

Ons het nou maandag wat kom weer n afspraak en ek hoop dit sal beter gaan en dat ons beter voorbery gaan wees vir wat vir ons wag. My vreese is groot en as ek mag vra dat julle ons aseblief in julle gebede sal hou wand sit is God se hande net Hy het mag oor hierdie saak.

Okay dan eers. Lekker dag almal

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 months ago #220848 by Snoekie
Goeie More Dames,

Wel ek hoop dit gaan goed met almal, Dit is Darm al halfpad in die week.

Lynkie,
Amper daar dan kan jy toets. Ek bid dat alles goed gegaan het en dat more vir jou 'n BFP sal bring.

Jooste,
:lol: Lekker lag ek nou vir jou en jou 14 HPT. Ek wil ook noggal sien hoe dit lyk as mens se eie pieps daai toetsie + maak.

Zettie,
:woohoo: Vir jou wat geOV het.

AFM,
Dames ek raak nou lekker ongeduldig.
Ek het vanoggend weer gePOAS, weer nie my BFP gekry nie, maar my temp bly hoog. Ek is nou al 13DPO. Ek het gewoonlik LP fase van 12 dae, so ek is nou ofissieel laat. Die probleem is ek het nie motor om bloods te gaan doen nie, en ek wil nie regtig my skoonsussie vra om my te vat nie, want ek wil nie dadelik vir die Fam se as dit BFP is nie, want ek sal eerste vir my en DH se ouers wil se. Sal maar hoor of ek later vandag die kar kan kry, DH gaan more weer Myne toe so dan is daar GEEN kans vir rond ry nie!

Wel ek Hoop almal het 'n STUNNING dag verder.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 months ago #220814 by joo~ste
Lynkie
Ek hou baie styf duimvas en bid regtig dat jy nie nou moet moed verloor nie. Ek is baie positief oor jou. Krampe is blykbaar 'n goeie teken. Ek het besluit dat ek 14 HPT gaan koop vir my IVF en dadelik na die ET begin pieps. Ek besef dat ek vals +HPT gaan kry aan die begin want die meds gaan dit veroorsaak, maar ek wil dit net SIEN! Ek het nog nooit 'n +HPT gesien nie.....wel....in elkgeval nie een wat met my pieps + geword het nie.

Zettie
WHOOHOOO vir OV!

AFM
Same old...

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 months ago #220782 by zettie
:woohoo: Dokter het gebel het defnetief geOvuleer

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 months ago #220777 by Lynkie
Hallo julle,

Zettie, ek moet die 8ste gaan vir bloedtoets! Hoop jy't goeie OV gehad.... dit klink positief! (Nie seker nie, maar ek dink dit moet bokant 70 nmol/l wees vir goeie OV.)

Snoekie, sterkte hoop die bloedtoets bring goeie nuus. :)

Jooste, ek het nog nie ge- POAS nie. Dood bang vir 'n fals +

Dis nou nie dat ek negatief is nie, maar al my siptome is weg. Ek kry krampe selfde soos wanneer AF oppad is. Maar somtyds is AF en swangerskap simptome dieselfde.??? :dry: Bly nog hoop en klou aan elke grashalpmie. Darem nog net twee dagies. :ohmy:

Julle moet almal 'n lekker dag hê. :)

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 months ago #220768 by zettie
Help gou kan nie onthou wat moet progestroon wees as jy geO het ????

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 months ago #220767 by zettie
Snoekie dink jy dalk tevreoeg gepoas proebeer weer oor dag of 2 of gaan vir bloed .

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account