× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 6 months ago #221177 by zettie
Hi daar Ai Nads so jammer oor die simpel AF :cry: :cry:

Ek het ook vanoggend getoets BFN maar daar nog hoop want is eintlik tevroeg vir toets is nou eers 9dpo.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 months ago #221175 by Blommie
hallo almal

Nads - jammer oor AF

lynkie - ek is so jammer om te hoor dinge het nie uitgewerk nie. groot groot drukkie vir jou

Waar is die res?

By my nie veel nuus nie, manlief is weg vir die SA's so is alleen tot die naweek.
Het verlede week darem geovuleer. So nou vir die lang 2 week wait.

lekker daggie

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 months ago #221172 by Snoekie
Hi Nads,
Ai ek is so ongelooflik jammer oor AF. Dit breek elke keer mens se spirit so bietjie meer.
En laat jou dink dit is te veel en dat mens wil opgee, Maar hou moed! Vat 'n paar dae om weer jouself op te tel en dan lyk dinge dalk anders. Dit is baie moeilik en weet net ek dink aan jou. GROOT *DRUKKIE*

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 months ago #221169 by nadsmeiring
More almal,

Hoop julle het n lekker naweek gehad.

AF het vroeg vanoggend opgedaag, ek is regtig moedeloos :cry: :cry: :cry: :cry: :cry:
Ek wil nie eens meer probeer nie, elke maand is net net meer seer en ek kan nie meer so aangaan nie! Ek voel nou presies soos jooste nou die dag gevoel het, ek is kwaad vir almal, tot vir God!

:swear: :swear: :swear: :swear: :swear: :swear: :swear: :swear:
:headbang: :headbang: :headbang: :headbang: :headbang: :headbang: :headbang: :headbang:

Lekker daggie almal!

Trying naturally for over 5 years.
Retroverted Uterus
June 2011 - Laparoscopy and Historoscopy
Trying naturally again for 6 months - NOTHING but BFN
Feb 2012 - 50mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
March 2012 - 50 mg Fertomid (2 nice follies) - BFN
April 2012 - 50mg Fertomid and ovidrel (2 nice follies) - BFN
May 2012 - 50mg Fertomid, Menopur, Ovidrel and IUI - Praying for a BFP
14 May 2012 - 2 nice follies on left side, Ovidrel shot 8:00 pm and IUI scheduled for 16 May 2012 - BFN
June 2012 - 50mg Fertomid, Gonal-F and Ovidrel, IUI #2
14 June 2012 - IUI #2 - BFP 28 Junie 2012

[img]...[/img] Make a pregnancy...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 months ago #221160 by Snoekie
More Dames,
Hoe gaan dit met almal?

Kriek,
Hallo daar. Dit is altyd leker om ou gesigte nuut te ontmoet. Welkom terug, Baie geluk met die BFP. ek hoop, bid en glo dat jy 'n wonderlikke swangerskap sal he.

AFM,
Ek was die naweek by die "Carry His Name" vroue konferensie in Moreletapark gewees. Was noggal baie lekker. En dit was defnitief goed vir my gemoed, God het baie met my gesels.
DH het ook die naweek na 'n gemeubuleerde woonstel gaan kyk in Ashlea Gardens, Pretoria. Ons gaan dit neem op drie maande kontrak. As dinge goed lyk en reg uit werk, dan gaan ons meer permanetnte plek soek.
Dink dit gaan AWESOME wees.

Wel laat ek eers aan die werk spring!

Lekker daggie vir almal!

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 months ago #221140 by zettie
Hallo julle hoop dit gaan goed !!!

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 6 months ago #221109 by sexy~hexy
Hi almal

Ek was mos Woensdag en gister op kursus...en vandag eers weer als op datum kry :)

Lynkie en Snoekie...ek is regtig jammer oor die BFN...daar is nie woorde in die wereld wat dit gaan beter maak nie....weet maar net dat ons klompie hier, as daar iemand is wat sal verstaan, is dit ons *STYYYYYYYYYWE DRUKKIE*

Jooste...sterkte ook met jou IVF wat amper op hande is....onthou hierdie is JOU Ivf...elkeen wat dit al gedoen het het hulle eie storie...en dis nie te se hulle storie gaan jou storie word nie...so bly positief en vat elke dag en inspuiting en pil soos wat dit kom!!

Hiya Strikkie en Kriek :)

Die wat BB het en nog nie hulle pin vir my gestuur het nie, inbox my en ek add julle op ons Moomie groepie daar!!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account