× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 7 months ago #220678 by zettie
Ons nog op boot wag om af teklim sal fotos laai sodra ek kan

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #220677 by Lynkie
Hi Zettie, Welkom terug, bly jy't die boot trippie geniet :) Wat van 'n foto'tjie of twee?

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #220676 by zettie
:) Hallo almal sjoe hoe lekker was dit nou om optevang met almal se nuus het nou vir n uur net le en moomie lees hehe. Die boot was baie lekker het ook lekkerb geshop aanboord. Lynkie baie bly alles het goed verloop fx fx hier kom n BFP .

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker
The following user(s) said Thank You: Lynkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #220675 by Lynkie
Goeiemôre almal,

:woohoo: VRYDAG!!! :woohoo:

Ek hou van die PUPO (pregnant until proven otherwise)!!!! :laugh:

Hexy, sterkte met die pilletjies.... dit maak nou nie saak of 'n mens 'n natuurlike siklus, pilletjies, iui of ivf doen nie, dit bly maar stresvol. So ek hoop regtig dit werk vir jou!!!! :)

Jooste, glo my ek is so fyn ingestel op elke krampie, trekkie, pyntjie, afskeidingkie.... dis unreal, ek probeer besig bly en nie daaraan dink nie.

Feetjie, ek hoop jy geniet die pilates.

Snoekie, veilig ry en geniet die trippie PTA toe.

Hoop dit gaan verder goed met almal...Hopeful, Ruby, Blommie... en waar's Klippie, Slakkie, Strikkie??

2008 - Blighted Ovum, D&C
2009 - 6 cycles 50mg Clomid = BFN
2010 Aug - 1 cycle 100mg Fertomid = BFP
Baby girl born (28 weeks) on 4 Feb 2011 premature, died 8 Feb 2011
2011 Aug - 100mg Fertomid = BFN
2011 Sept & Dec - 100mg Fertomid & Ovidrel = BFN
2012 Feb - IVF # 1 = BFN
2012 Mrt - Fertomid, Accupuncture = BFN
2012 May - Low AMH = 0.16, - DHEA for 7 months. AMH improved = 0.2
2012 Oct/Nov - IVF # 2 = BFN
2013 Mrt - IVF # 3 Started stimming, Follies stopped growing ....cancelled
2013 May - Dec Various medicated cycles ... all BFN AMH Level : 0.53 2014 Jan - IVF # 4 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #220671 by Feetjie
Goeie naand julle almal

Jooste dit sou darem maar baie makliker gewees het as ons almal naby alles was ne,,, kan net dink soveel minder "beplanning" vir dr"s afspraak, reelings en als nie. Sterkte en ek glo die "gewone" akup.... sal verseker ook help!! ekt iewers gelees dit gaan mos baie oor die korrekte bloedvloei ens, so glo dit sal help!

Snoekie,, :-) ekt eintlik drawwer, so die pilatus is ook nou nie eintlik vir my nie,, maar ag dit lyk na pret, :-). Baie sterkte met jul ry Saterdag.

Hexy ekt gister op nuus gehoor daar fout met bb in Europa en raak nou dele in SA. Ons hier in noorde darem nog gelukkig, hoop hy kom sommer gou weer aan.

Lynkie op "n manier is dit ook seker beter om biki te werk -- hou mens se gedagtes "besig" ne. Geniet more en dan moet jy weer lekker rus die naweek. EK dink so baie aan jou!!

Waar is KLIPPIE??? ons mis jou!!!

Lekker aandjie en naweek dames. Sien weer vlg week!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #220666 by Snoekie
Hallo Dames.

Lynkie,
Jy moet dit maar so rustig as moontlik probeer vat vir so lank jy kan. En ek stem saam, dit is dalk nog bietjie vroeg om simptome te he, en ek addopt ook die PUPO motto: Preggies untill proven otherwise. Dit is baie exciting tye die.

Hexy,
Ek is bly AF is rustiger. Ek het ook nie geOV op die Fertomid nie. Dit is hoekom ek soooo opgewonde is oor die Femara en dat ek daarop gestim het. Sterkte en ek hoop die Fertomid doen die ding vir jou die maand!

Feetjie,
Ek hoop jy geniet die Pilates. Het al gedink ek moet ook begin met so tipe oefening. Maar ek verkies maar om te swem.

hallo aan al die ander Dames. Ek hoop almal het 'n stunning dag.

AFM,
Ons Pta trip is weer aan. Ons ry nou offisieel Saterdag Oggend vroeg. DH se meetings kan nou net nie langer uitgestel word nie.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #220663 by sexy~hexy
Dalk moet ek maar vandag met die pille? Ek soek eiertjies LOL

Sjoe wat is almal weer so stil?

Ek sien my BB is alweer af grrrrr.....

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account