× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

14 years 7 months ago #220700 by Strik*kie
Hi girlies

Hoe gaan dit met almal?

Kry net nie tyd om te chat nie, lees darem so af en toe wat gebeur.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.


Ek sal op later stadium meer personals doen.

:heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #220696 by joo~ste
Sterkte Hopeful!
Dit wil dan vir my lyk dat dit nie saak maak watter pad ons stap nie....maar as jy sukkel om swanger te raak.....moet jy freaken....hoes en betaal! Die geld kwessie is deesdae erg in my gedagtes. Dit voel swaar om so baie geld te spandeer. Moet my nie verkeerd verstaan nie...ek sal regtig enigiets doen om swanger te word. Ek voel net so 'n bietjie kwaad en "gecheat" dat ek en DH nou ook van die statistieke moet raak wat R1000'e moet spandeer om 'n babatjie te kan he.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #220688 by Hopeful
Jooste, ek het self geskrik, daai kostes is nou natuurlik in Suid Afrika so ek weet nie wat dit hier gaan wees nie. Baie van dit is ook die mediese kostes wat hulle dra vir die ma ens ens. Dus will ek nou hoor hoe dit hierso werk. Ons sal maar moet wag en sien wat se Waldi ( die manskalplike werker ) maandag. Ek weet dat ek haar Maandag moet R 2 700.00 voor loopig moet betaal maar weet nou nie watter ander kostes nog sal op duik nie. Die groot verskill is dat al is dit so baie is dit bietjies bietjie wat ons op n slag betaal en nie soos met IVF pritty much die hele bedrag op een salg nie maar genade ek was ook geskok.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #220687 by joo~ste
More almal! Net so baie bly dis Vrydag...phew!

Hopeful:
R30 000!!!! Genade...dit is net soos IVF!? Nou vir wie gaan al die betalings? Of is dit maar klein bedraggies wat ophoop tot by so 'n totaal?

Snoekie:
Geniet die trippie saam met DH!

Zettie:
Ek kan net lag! Jy sit wraggies nog op die boot en koekeloer al klaar op moomie! Jy moet later bietjie in detail kom vertel van die boot cruise.

Lynkie:
Hmm...so deel bietjie met ons. Watter simptome het jy vandag? Ek is lekker nuuskierig?! :woohoo:

Feetjie:
Ek voel ook so. Elke dingetjie wat ek doen behoort tog bietjie te help. Ek gaan weer Maandag vir 'n bietjie massering en akkupuntuur.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #220681 by Hopeful
More More Dames,

Shoe is ek darem bly dis vrydag :)

Hexy- voorspoed met die Fetromid ek hoop die newe iefekte is nie te erg nie

Jooste - Elke bietjie wat mens doen glo ek sal help voorspoed met dit wat voor le, ek weet dis stressvol :kiss:

Snoekie - Julle moet veilig ry, watter dag toets jy?

Feetjie - Geniet die Pilates ek dink ook dit baie lekker :woohoo: Sorry man ek is nou bietjie dam en het nou vergeet, wat is julle PVA op die oomblik?

Lynkie- Hou moed vrou nog net n paar slaapies tot jy jou BFP kry :woohoo: en dan na jy joune gekry het gaan hulle sommer so alles op een sag inroll :laugh:

Zettie - Lekker Jaloers is ek nou :) geniet die laaste teidtjie op boot klink baie lekker en ek sien uit na die foto's

Ja jong waar is all die regulars? Ons mis vir julle

AFM - Jong ek tell nou slaapies tot Maandag toe 07:45 waneer ons die manskaplike werker gaan sien. Ek sien net uit daar na om meer te weet niemand kan mens regtig baie vertell nie so mens stumble so bietjie in die donker rond en weet nie regtig wat om te verwag nie. Ek lees gister in die Nuwe baba en klueter dat in SA dit tot en met R30 000 vir aan neming kan wees... niemand het nog sulke bedrae vir ons genoem nie en ek weet actually glad nie wat om te verwag nie, so dit gaan so lekker wees om net meer clarity te he oor die hele saak. Julle ek will uit my vell spring van opgewonde!!!! Ek sal alles kom post as ek by die werk kom Maandag :)

Okay dan julle voorspeod met die dag en lekker/veilig naweek hou

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #220680 by Snoekie
More aan al die ander Dames.

Ek is sooo bly dit is Vrydag. Ek is regtig baie moeg.
Ek is amper klaar gepak vir ons trip, het eers gister 'n berg wasgoed gewas om seker te maak alles is mooi skoon en reg vir wanneer ons nie hier is nie. Ons ry more oggend lekker vroeg. Sien noggal uit na die road trip saam DH.

Ek hoop regtig almal het 'n wonderlikke naweek.
Vir Die wat moet BD, Geniet dit.
Vir die wat moet toe knyp, Knyp styf, en le plat.
En vir die wat is waar ek is, 2WW, good luck, hoop julle gedagtes kan darm bietjie dwaal.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

14 years 7 months ago #220679 by Snoekie
Hi Zettie,
Bly om te sien dat jy ons sooo baie gemis het dat jy sommer op die bood al begin gesels met ons :laugh: . Ons het jou geselsies net so baie gemis. Maar ek is baie bly dat julle die trippie geniet het.

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account