Hi MMCC,
ek is bly dit gaan goed en dit is alytd so great om te sien as almal weer so positive raak. Ek weet 2012 was nie n lekker jaar vir meeste van ons nie en dit was met baie hartseer gevul maar julle ons moet kop bo hou en op kyk na God hy sal vir elke een van ons voorsien.
sondag in die kerk het ons dominee so mooi preek gehaad dit het gegaan oor hoe ons as mens ons perspektief moet verander. Ons is so genieg om in die negatief vas te kyk en daar op te vokus en nie te sien dit wat God vir ons well gee nie. In die byble se Hy, Hy sal voorsien so hoekom stress ons daar oor? Ons moet ons perspektief verander en fokus op dit wat ons het en die res sal God uitsort. Was vir my so mooi en so wonderlik en toe besef ek net weer ek is klaar gestress en negatief gewees God is daar vir my en sal voorsien op sy manier in sy teid en ek moet glo en vertour dat dit sommer die jaar sal wees
Ek hoop elke een van julle het n wonderlike dag en dat ons binne kort weer soos in die ou dae hier kan gons dat dit goed gaan