× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 8 months ago #233965 by zettie
Zarah nee ek gaan terug na Aevitas fertlity Clinic by Vincent Palotti Hospitaal .

Ej het geluister na wat jy sê van dokter S en hy is testadig en langdradig ek het nie meer geduld nie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #233964 by Zarah
Lekker lag ek nou. Ja jong, ons moet vir onsself lag. Anders raak ons koe-koes!

Hopeful, ek gaan 11 Maart vir eerste afspraak by staats hospitaal. Dan vat ons maar van daar af. Ek dink die proses is seker langer.

Zettie, mag ek vra of jy na die FS gaan wat jy aan my voorgestel het? Dr S by Panorama?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #233960 by Bytjie
So ja Zettie so 'n bek makeer mos jem :cheer: . Ek het al vir my man gesê teen tyd dat ons klaar met die ttc besigheid is ek 'n drug addict :lol:

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #233958 by zettie
Ok my afspraak is gemaak by FS en ek stap nie daaruit sonder `n hele koelerbag vol spuite en meds nie :)

Afspraak 28 FEB

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #233957 by Hopeful
Hi Strikkie,

Jong ek moet se ek mis al die geklets hier so :dry: nee jong nog niks nie maar my hart is rustig. en aan jou kand hoe voel jy?

Zarah, waneer beoog julle nou weer om met die IVF te begin. Ek si super opgewonde vir jou

Zettie ek will net weer se jy bly altyd in my gebede!!!! Ek weet nie of dit n sensatiewe vraag is nie en jy hoef nie te antwoord as jy nie will nie maar het julle al gedink aan IVF?

Lynkie hoe gaan dit jou kand?

Jooste ons mis jou maar vertrou dat dit goed gaan aan jou kand?

Naomi, hoe voel jy, hoop die pille is nie te lekik met jou nie

Debs waar is jy lank laas van jou gehoor is daar al nuus aan jou kand?

Snoekie, ek neem aan jy is so still omdat prinses jou besig hou???

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #233956 by Zarah
Hi Strikkels!

Waar was jy so skaars?
Die FS het niks gese van ons mag nie TTC nie. Die lap was nie so erg nie. Maar selfs met die vorige 1 wat so drasties was, het hy net gese dit sal so 2 siklusse vat om te reguleer.
Ek moet wel se dat die laps geen verskil aan my siklusse maak nie. AF het op sy tyd gekom.
So ek gaan probeer.

Hoe gaan dit julle kant met TTC? Is jy op enige meds?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #233955 by Bytjie
Middag Strik, ek gaan Vrydag 12 uur vir die follie scan. Eks ok net baie moerig, my arme huismense weet nie wat hulle getref het die naweek nie :laugh: ,

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account