× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 8 months ago #233493 by Hopeful
Strikkie ek stem waar is almal????????????????????????

Hoe gaan dit daai by jou?

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #233485 by Strik*kie
Haloooooo

Waar is almal?
:dry: :ohmy:

:whistle:

Zarah, dalkies het julle nog die eggie gevang, onthou eiertjie leef rukkie na O nog.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #233445 by Hopeful
Hi Julle,

Jooste ek sal jou nie kwaalik neem as baba sommer in jou arems slaap nie en moenie worrie ons sal vir niemand se nie HEHEHEHE :woohoo:

Zarah, ek is SO SO SO bly dit gaan beter met jou!!!!!! soos jy se wat moet gebuer sal gebuer so moet jou nou nie eers verder laat stress oor die OPK of BD nie word net gesond :heart: :heart:

AFM: Hier gaan dit goed ek is nog posetief en rustig God is aan die werk!!!!!!!!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #233441 by Zarah
Hi

Jooste, ek skrik nou so groot toe ek sien jys 32 weke! Goeie genugtig! Die tyd het gevlieg! As jy jou oe uitvee is baba hier! Oe! Dit gaan moeilik wees om nie vir kleinding te bederf nie! Ek sal ook heeldag en nag my bondeltjie wil vashou en beskou van kop tot toontjies! :heart:

Hopeful, hoe gaan dit vriendin?? Hoe voel jou gemoed?

My kant voel ek baie sterker. Geestelik en liggaamlik. Ons het maandag lekker saam gebid en n vriendin van my ma het ook nou saam kom bid. Dit het my net weereens die versekering gegee dat als ok gaan wees :)
Die OPK het nog steeds negatief gewys (baie dowwe lyn) en ek gaan nie nog koop nie. Wat moet wees, sal wees. Ond het ge-BD gister :blush: Maar ek dink regtig daar gaan niks van kom nie. Ek en manlief het in elk geval n week laas ge-BD so daai sperm was niks werd nie :laugh:

Ek het my hele dag omgeslaap want more moet ek vroeg op die pad wees, tandarts en dinge en vrydag is "back to work"

Mooi bly vriendinne!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #233434 by joo~ste
Hopeful
Ha ha...so waar!

Dalk gee ek nog in en laat baba'tjie sommer in my arms heeldag slaap. Dan het ek nie eens 'n babakamer nodig nie.. :lol:

Voel jy nog positief oor jou situasie en gaan dit nog goed met jou en jou DH?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #233427 by Hopeful
More Julle hoe gaan dit met almal?

Hier gaan dit goed net bitterlik warem!!!!

Zarah het jy toe n BD ingewerk?

Jooste ek is dood seker dit sal fine wees in alles eerlikeid solank baba n slaap plekkie het is die res vir die eerste paar weeke nie die grootse kriesis nie so self al kom baba bietjie vroeg ( wat ek ook twyfel ) is dit ook nie n issue nie. Ons as ouer is meer gestress oor hulle kamer wand om eerlik te wees hulle het geen idea hoe hulle kamer leik nie heheheh

Lynkie hoe gaan dit jou kand het AF al opgedaag?

Lekker dag alaml

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #233422 by joo~ste
Zarah
Ek stem ook saam - BD nou...dalkies vang jy nog daardie eiertjie. Mens weet regtig egtig nooit 100% met daardie OPKs nie.

Hopeful
Ons is nou ook super opgewonde. Kan nie wag nie. Die babakamer het nog HOPE werk en ek kom net nie daarby uit nie. Het besluit om maar my volle gewig daar in te gooi as ek eers op kraam verlof gaan. Ek glo vas dat kleinding nie vroeer gaan kom nie...so ek gaan daardie kans vat en eers middel Febr alles begin gereed kry.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account