× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

13 years 8 months ago #233565 by Lalie12
Baie dankie Zarah & Hopeful - wens ek kan julle sommer 'n drukkie gee! :heart:

Ek was vannoggend by die Dr. Hy stel voor ek gaan drink Primolut N. soos wat ek verstaan begin mens met die pilletjie(s) en dan moet ek weer 'n siklus 50mg Clomid gebruik, hy is baie old school en se vir my dadelik ons loop 'n pad saam en daar is nie "short cuts" nie. Het enige een van julle dit al gedrink? Dan gaan ons maar weer vir die bloed toetse op CD24.

Ek is skrikkerig vir enige medikasie siene dat ek vinning seniel kan raak ... .. .. :P

Dankie vir die pragtige woorde, ek sal dit MAAK, en Sterker uitkom!

Sterkte vir die week dames!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #233526 by Hopeful
Hi Lalie12 moet nie selg voel oor jy vent nie dis goed.

Ons almal gaan hier duur en ja selfs al is jy bly vir jou skoon sus dit beteken nie jy mag nie hartseer wees vir jouself nie!!! Gebore en swangerskappe is maar altyd moeilik en ek is jammer dat jy so moet voel.

Retail therapy klink goed of klim in jou kar en ry uit die dorp en skee so hard en so lank as wat jy kan ( mens sal verbaas wees hoe goed dit jou siel doen ) en maak jou reg vir maandag se afspraak. Ek weet jy voel lus om dit te kanseller maar ek sal dit nie voorstell nie. Ek weet ook dis nie lekker om n dokter te moet sien as ons ligame nie will saam werk nie maar dit is tog n stappie nader aan jou BFP. vat die naweek en ontspan en raak opgewonde oor die FS afspraak ek weet dit is makliker gese as gedoen as alles so op mens neer druk.
Ek will vir jou n groot groot cyber drukkie gee!!!! Ek weet dit is niks lekker nie en ja wat ons duer maak is nie regverdig nie en dis okay om so te voel!!!!!!
Sterkte vriendin!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #233525 by Zarah
Hi Lalie
EK wil net vir jou se, dis dood normaal om so te voel. Ons almal het al so gevoel.
En hierdie forum is die enigste plek waar ek gevoel het mense verstaan.
Al wat ek kan se is, jy sal weer beter voel en voort gaan. Dit is maar hoe ons is. Ons kan nie opgee op ons hart se begeertes nie.

Ek is op die oomblik in n baie "what will be, will be" en het baie vrede... Maar iewers in my agterkop weet ek, dit gaan ook seker nie hou nie :(

Ja jong... Hierdie fertiliteits drama is maar n rollercoaster!

Sterkte vriendin en lekker shop! (ek het gister die winkels ingevaar! orals sale op die oomblik :woohoo:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.
The following user(s) said Thank You: Lalie12

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #233522 by Lalie12
Hello aan al die wonderlike dames vandag!

So bly dit is naweek! Wat 'n week!!! Ek is tans in so 'n bad space ek wil skree, of myself vergryp aan iets (enige iets!) Ek weet nie waar kom hierdie emosies vandaan nie, my skoonsuster het gister in gegaan vir 'n keiser. EN ek is baie bly vir hulle gesin en die familie.. Maar vrek ek voel jammer vir myself. :S

Ek het Maandag my afspraak by die FS. En ek is sommer lus en kanselleer dit, want ek neem amal kwalik vandag vir goed wat buite my beheer is. Voel mens nie maar partykeer soos 'n mislukking as 'n vrou nie?

Moet asb nie hierdie post vat persoonlik nie, ek is in my hart dankbaar vir 'n platform waar mens kan kom skree en emosies uitlaat wat mens so pla. En ek wil nie enige iemand ook negatief maak nie. Ek sal wel weer oor dit kom.

Hoop die naweek is 'n rustige een! (Ek kort bietjie retail theraphy) :blink:
The following user(s) said Thank You: Hopeful

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #233510 by Hopeful
Debs DIS GREAT !!!!! geniet die oefen en ek hoop AF daag nou nie weer op nie hehehe

Zarah voorspoed by die werk vandag ek dink aan jou!!

AFM: Hier is nie veel nuus nie net aan die gang en bly dis vrydag :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:
The following user(s) said Thank You: Zarah

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #233501 by Zarah
Hi!

Strikkie, lekker om van jou te hoor.
Debs, ek hoop jou BFP kom sommer vinnig en dat jy nie hierdie aaklige pad moet loop nie.

Halo Hopeful!

Wel, eks more officially terug by werk na n maand en n half!! Gaan my bed mis :dry:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 8 months ago #233494 by Debs
Hi Strik*kie!!

Hallo!! Skiesie baie dol by die werk!! :) ekke is baie excited! AF het vanmiddag opgedaag -vir my is dit 'n goeie ding!! Hehehe dit is dus die tweede maand na ek die pil gestop het wat AF natuurlik opdaag. Eerste maand siklus was 35 dae en nou 27 dae. Bietjie op af maar ekis net bly dat ek dus ge-OV het maar ek het mos OPK's gebruik van dag 10 af (vermoed ek het op dag 12-14 ge-OV) en die simpel OPK's het die nie eers opgetel nie!! Pssssshhhhh!!! :laugh:

So ons kan maar vanaf volgende maand begin oefen hehehehehehe jippeeeeeeee!!!!!!!!!!!!!

Hoe gaan dit met jou?

En die ander??

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account