× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #81198 by Morgan
Hi julle

Cornel jammer oor die bloeding, maar dit kan baie dinge wees. Wil nou nie negatief klink nie maar ek dink n HPT sal steeds 2 streepies he al het iets dalk verkeerd gegeaan wat die telling gan die dadelik af nie. kan jy nie eerder vir n bloed toets gaan nie.

M2M.... ek sien jy was in die hospitaal, wat was fout? is jy nou beter????

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81197 by Blessed to be Mommy
Hi girls..

Hoe gaan dit met julle almal??

Cornel - wat is fout?? ek sien nou dat jy bloeding het? van wanneer af? Ek dink aan jou!!! Wees sterk en moenie moed opgee nie!!! Alles is in God se hande!!

Wat is nog nuus hier by julle??

Jammer dat ek so min chat, maar ek was van Maandag af lekker siek in die bed met verkoue/griep.. Voel vandag darm stukke beter!!

Ek wag maar nog vir Armand om sy opwagting te maak :) Ek raak nou nogal ongeduldig hoor!!! Kan nie meer wag nie!!!

Hoop julle almal het n GESEENDE daggie!!
xx

File Attachment:


File Attachment:


File Attachment:


Armand Cillie - Born 03.08.2010 - 3.8kg's - 50cm PRAISE GOD!

ALL GLORY TO GOD!!! THANK YOU JESUS FOR BEING MY PRINCE OF PEACE AND THE LOVER OF MY SOUL!!! I LOVE YOU JESUS!!! THANKS FOR PROTECTING ME AND MY LITTLE BOY!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81172 by Cornel
Dh het die stokkies eers vanoggend gaan haal en daar by sy werk is dit 'n malhuis,so hy kan dit eers 12uur vir my gee.......

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81165 by sexy~hexy
Hoekom wag jy tot vanmiddag om te POAS?

Hou moed girl hou moed...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago - 16 years 2 months ago #81160 by Cornel
Nee Hexy glad nie,vanoggend (1uur) was daar so bietjie donker stukkies (sorry tmi) tussen in,maar nou is dit skoon suiwer ligte rooi bloed (sorry tmi).

Ek het ook glad nie seer nie,met die eerste 1 het ek ook nie seer gehad nie,maar bloeding was vreeslik en met die 2de 1 het dit gevoel of my blaas wil bars so seer was dit!

Dis maar net ek freak uit as ek bloed sien......miskien is dit nie eers so erg soos wat dit vir my voel nie! :blush:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81155 by Ansa_S
Dink hy is nou weer reg Hexy!

Cornel hou moed jong!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81152 by sexy~hexy
Cornel, ek is nogsteeds positief oor als. As ek mag vra, lyk dit soos jou ander twee MC's??

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account