× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #80733 by Cornel
Ag wat julle baie dankie vir die omgee! Maar ek sal maar vir eers net dood rustig wees......

Nou op die oomblik voel ek baie rustig en positief.......

Baie dankie vir julle ondersteuning!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80728 by Driekie
Ai Dolla - ek bid dat Jesus jou en baba in Sy arms sal toevou en sal beskerm!!!!Wees jy net rustig en weet ons bid baba hierdeur gehoor!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80723 by Cornel
Driekie ek het met my gynie gepraat,hy se dit kan baie dinge wees......en dat ek nie moet bekommerd wees nie,omrede ek nie pyn het nie!

Kan ongelukkig nie vroeer vlieg nie,hier moet jy lank voor die tyd bespreek of kanseleer!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80720 by sexy~hexy
Cornel, ek weet toe my vriendin begin bloei het, het die dokter vir haar setpille ingegee...dalk kan jy by gynie hoor of jy so iets kan probeer?

Ek stem saam, is daar nie 'n manier dat jy soos in more al kan huis toe kom nie...

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80714 by Driekie
EN GROOOTSTE en ek weet moeilikste werk - moet asb nie stress nie!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80709 by Driekie
Cornel - bel jou gynie in SA en hoor - as dit nodig is hoekom kom jy dan nie vroeer deur en Driek dan oor die naweek nie??

Darem vloei dit nie - hou net dop dat dit nie meer word nie.Vir nou regtig al wat jy en ons kan doen is bid en bid!!Gaan le plat op die naat van jou rug, boude in die lug en genuine laat die mense hand & foot vir jou waiter en en en - nie eers opstaan vir shower of ete of so nie!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80707 by Morgan
Charlaine dink dis oor ek toe begin voel het soos morgan en nie monique nie LOL

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account