× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #80818 by ChaNa
Het julle gesien skapie se dogtertjie se naam is Rebecca

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80813 by sexy~hexy
Cornel, dis regtig goeie nuus...ek bid heeltyd hier waar ek sit...jy is my partner in time en als moet net oraait wees met jou en baba!

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80812 by ChaNa
OEEE ek raak lus vir sekere goed jong...Ek raak sooo lus vir Frozen yogurt en net nou toe ons 1 bediende vir my noodles bring om te eet wat ek gewoonlik love toe kon ek dit nie eet nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80807 by ChaNa
Dit voel vir my so weird om julle girls op julle regte name te noem as ek julle ontmoet lol.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80800 by sexy~hexy
Driekie, het jy nie 'n resep vir lekker uieringe - amper soos Spur s'n nie?

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80799 by Cornel
Outjies julle gebedjies help klaar baie!

Die bloeding lyk of dit minder raak!!!!!!!

BAIE DANKIE!

Tata Anje!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80780 by Driekie
Presies wat ek wou se dankie Hexy en Anje - ek het nog nooit n miskraam of so gehad nie,maar n vriending van my wat wel gehad het op 8 weke het gese dit was regtig baie baie seer want die baba is klaar al n baba volledig gevorm op 8weke...

Skuus wil nie oor n morbiede saak praat nie..maar ek dink dis net dalk nog n bietjie van die inplanting of so of soos Hexy se...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account