Hallo julle,sjoe ek was omtrent mia vandag. gan maar dol met my met die drie....hulle hou vir mens besig hoor! net sodra ek dink ek kom hello s?,dan is dit of drinktyd of die ander twee soek iets.
Charlaine-bly om te hoor als is mooi en reg daar by jou,hoop saam met jou vir goeie telling maandag,baie geluk!!!!
Cornel,ai ek bid vir jou,glo en hoop dis nie ernstig nie. darem is julle ampertjies in suid afrika. Wees maar rustig en probeer positief bly. Dink baie aan jou.
My twee grotes gaan vanaand bietjie by ouma slaap-yipee so ek en dh het mekaar bietjie vir ons self!! more gaan ek vinnig betjie vir wakse en facial,terwyl my ma na die kinders kyk. Sien uit,eerste keer in 8 weke wat ek myself bietjie treat vir iets.
marie daai sonar fototjies is so mooi,bly als is reg. kan al klaar sien dis 'n ou mensie. geniet die swangerskap!
Ek gaan bietjie draf sodra my ma die kids opgelaai het,sit nog met so rolletjie of twee hier om die maag wat nie wil weg....grrrrr
morgan daai fototjie van carli rerig so mooi,jy gaan nie weet wat om te kies en wat om te los nie,want almal is so mooi.
Lekker aandjie vir julle almal
Tata