× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #80653 by Ansa_S
COrnel, ek bid vir jou!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Hoop vir jou dis sommer net een of ander infeksie of ligament wat rek!

Hou moed en glo vir die beste! Gaan le met jou bene in die lug!

Is dit baie bloed of net bietjie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80651 by Cornel
Hi julle!

Wil maar net laat weet dat ek begin bloei het........

Het met gynie gepraat en hy se dit kan baie dinge wees...........

So ek weet dit gaan simpel klink,maar bid asb vir my en die (baba).

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80648 by sexy~hexy
Morgan...ek het net vanoggend besef en besluit...God stuur niks op ons pad wat ons nie kan hanteer nie..so Hy sal nie vir ons 'n tweeling gee as Hy weet ons gaan nie vir hulle kan sorg nie...

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80645 by Ansa_S
Toemaar Hexy ek kan ook nie, ook oor dieselfde rede! So as ek 'n 2ling of meer moet kry gaan ek op die straathoeke moet bedel vir melk geld! Of hulle vinnig sit op beesmelk! Ons is groot gemaak op beesmelk! My ma het een of ander formule oor hoe jy dit verdun vir baba's

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80640 by Morgan
O s*#t hexy so jy gan daai tweeling beslis voel an jou sak

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80638 by Driekie
HEllo girlies - eks terug!!!Was nou so honger ek kon n bees eet!!!

Sien ons praat oor Hexy se tweeling!!Gonnas - dan moet ek deffies net een baba he, Markus eet genoeg vir n army!!!Tweetjes gan my bankrot maak!!!My hele family is vrot van die twins en my se moeder self ok een van..so my niggies of sussie kan maar die twin-gene gekry het!!

Nie veel verder gevang nie maar deur die lesery kan ek deffies my mind opmaak - ANSA - gan vir goud die maand en dan is jy en Strikkie en Ankies ons volgende fairies!!!!

AG Marie dis die mooiste ou fototjies!!!!Paisley se sonar-fototjies lyk ok amper so met baba wat so op haar sy le - so ek se dogtertjie-baba vir jou!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80636 by Ansa_S
Ja nee kyk 2tjies dink ek kan jou sak ruk!

Darem weet ek my ma sal koop sonder ophou en help magies volhou!

OE ek wil julle nog vertel, my man is mos gister weg met rugby en toe wil skoonpa sy bakkie leen vir die week, nie eers gevra of ek dit dalk wil gebruik nie. Maar nou ja. Toe ek hom klaar gaan aflaai het het ek aspris by my ma gaan kuier tot 8 uur gisteraand,want ek het geweet hul moet wag tot ek by die huis is om die bakkie te kom kry.

Nou ja toe skoonma daar aankom om die bakkie te kom haal toe se sy oe sy is vreeslik jammer oor die blomme maar sy het regtig vergeet! Toe se sy later in dieselfde sin maar sy het nie die blomme gemaak nie want haar blomme was eintlik op, so wat is dit nou! Het sy vergeet of was haar blommer klaar??????

So toe se sy sy sal maar later in die week vir my 'n bos blomme bring as sy weer vars blomme kry. Toe se ek nee dankie dis nie nodig nie!!!! Ek meen wat is die use? Toe se sy regtig nie eer mooi geel blomme nie (want ek vrek oor geel blomme) toe se ek nee dankie ek wil nie he nie sy kan dit maar los!

Sy kon duidelik sien ek was nie dik van die lag nie!

Ek se gister vir my ma, dit gaan nie so seer vir my oor die blomme wat ek nie gekry het nie, maar oor my man se gesi toe ek vir hom moes se maar ek het nie die blomme gekry nie!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account