× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

file Re:Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #80761 by Lia
Dames, julle moet 'n heerlike middag he, dit gaan nogals rof weer hier by my, more oggend moet ek saam gaan vir ontbyt vir 'n klient se verjaarsdag, gelukkig 'n oulike vroutjie. So ek groet nou want ek het nog baie voorbereiding vir more middag se kliente om te doen.

Julle moet 'n heerlike aand he !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80758 by Lia
Dis die gees Cornel, positive thoughts !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80755 by Lia
Cornel bly net wat van Dr Google af, wil nou nie he ander mense se stories moet jou ophol jaag nie en die feit dat jy geen pyn het nie is 'n baie goeie teken. FXFXFXFXFXFXFX

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80751 by sexy~hexy
Cornel, dit kan dalk 'n skyn embrio wees wat nou afkom...menende daar was dalk twee babas? Maak dit sin? Ek het al gehoor van dit wat gebeur...of erens het jy maar net iets gerek.

Jy en baba is in die Here se hande...en dis die Heilige Gees wat so met jou gesels dolla!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80746 by Cornel
Driekie die probleem is maar net ons kom te laat in JHB....Dan gaan ons sommer reg deur ry Bloemhof toe,sondag sal ek maar net daar by my ma wees en dan Maandag sal ons maar gaan sien wat is die uitslae......

Ek weet nie,maar iets se ek moet net POSITIEF bly,omrede ek NIKS seer het nie.....nie op die oomblik nie.....en die bloed lyk ook nie soos miskraam bloed nie (sorry tmi)

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80743 by Lia
Aggenee Cornel, as dit help, my skoonsus het ook op 8 weke bloeding gehad vir 3 dae en toe is dit weg. Ontspan en maak soos almal se, le plat op jou rug en dink aan mooi en positiewe dinge. Stres is baie sleg vir jou baba. Ons bid dat julle twee ok is. Sit weg die rekenaar, le stil en fokus net op rustig wees en laat weet ons more oggend hoe dit gaan. Ek bid ook dat jy en baba ok is. Sterkte !!!! (((((HUGS)))))

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80740 by Driekie
Cornel - dis die way om te dink dolla - nog wat's dit 4dae dan sien jy vir baba en net 2 dan is jy in SA met oordentlike mediese behandeling beskikbaar!!

Miskien moet jy sommer daar in JHB n dokter gan sien,al is dit net om te bevestig als is nog 100%

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account